Maandelikse Argiewe: Mei 2010

Wat is vervalste en onvervalste melk?

Elkeen in Christus gaan deur ‘n geestelike proses van baba tot volwassene. Heb 5:12-14 Want hoewel julle vanweë die tyd leraars behoort te wees, het julle weer nodig dat ‘n mens julle die eerste beginsels van die woorde van God … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe weet God voor die tyd wat mens gaan doen?

God het geweet wat Adam en Eva sou doen voordat Hy hulle geskep het, want Hy het dit alles in Sy boek geskryf: Psa 139:16 U oë het my ongevormde klomp gesien; en in u boek is hulle almal opgeskrywe: … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Wat is ‘n “baba” in Christus

Enige mens moet vleeslik gebore word, en dan “ontwikkel” van ‘n baba, tot kind, tot tiener, tot jong volwassene, tot volwassene…tot die fisiese dood intree (natuurlik as mens tot 70 of ouer word). Net so in ons geestelike ontwikkeling ook. … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Waarom maak God wette as Hy weet ons gaan dit breek?

Waarom maak God wette as Hy weet die mens gaan dit breek? Rom 3:3-4 Want wat maak dit as sommige ontrou geword het? Sal hulle ontrou miskien die getrouheid van God vernietig? Nee, stellig nie! Maar God moet waaragtig wees … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die twee “Adams” waarmee God werk

1Kor 15:45 So is daar ook geskrywe: Die eerste mens, Adam, het ‘n lewende siel geword; die laaste Adam ‘n lewendmakende Gees. In Genesis het God vyandskap geplaas tussen ‘die eerste Adam’ en ‘die laaste Adam’: Gen 3:15 En Ek … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God is Soewerein!

Soewereiniteit se betekenis volgens die woordeboek: 1. Oppermagtige heerskappy, oppermag. 2. Wetlik erkende oppergesag. Is God in beheer van alles of is Hy nie in beheer van alles nie. As Hy nie in beheer van alles is nie, wie is … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe God die Skrifte ontsluit

1Kor 2:13 Daarvan spreek ons ook, nie met woorde wat die menslike wysheid leer nie, maar met dié wat die Heilige Gees leer, sodat ons geestelike dinge met geestelike vergelyk. Die Gees van God leer ons altyd deur geestelike met … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Het die mens ‘n “onsterflike siel”?

Die meeste godsdienste en filosofieë wil die bestaan van ‘n “onsterflike siel” promoveer.  Baie in die afvallige Christendom glo in die leerstelling asof hul lewens letterlik daarvan afhang. Baie meer neem aan dat die leerstelling in die Bybel voorkom. Nee, … Continue reading

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Die vyand van God is binne-in ons.

Mense soek die ‘antichrist’ (die vyand van God) daar buite, iewers in die toekoms, iewers in ‘n fisiese temple in Jerusalem. As dit waar is, was Johannes verkeerd: 1Jn 2:18 Kinders, dit is die laaste uur; en soos julle gehoor … Continue reading

Posted in Lees eers hier | 7 Kommentaar

Word almal gered, ongeag?

Word almal gered, ongeag? Almal word gered deur genade, sonder verdienste en dit is ‘n geskenk (“gawe”) van God: Efes 2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van … Continue reading

| 1 Kommentaar

Is God ‘n “drie-eenheid”?

Is God ‘n “drie-eenheid”. Hierdie is een van die pilare van die afvallige Christendom. Hierdie pilaar is soos al Christendom se ‘huise’ – dit is op sand gebou. Nie een van die Nuwe Testament skrywers het in ‘n “drie-enige” God geglo … Continue reading

| 2 Kommentaar

Ons ken Christus nie meer na die vlees nie

Joh 3:6-8 Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees.   Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê, julle moet weer gebore word nie.  Die wind waai waar hy wil, … Continue reading

Posted in Lees eers hier | 14 Kommentaar

WEE DIE VALSE HERDERS WAT DIE VUUR VERHINDER

Jer 23:1-4 Wee die herders wat die skape van my weide laat omkom en hulle verstrooi, spreek die HERE.  Daarom, so sê die HERE, die God van Israel, aangaande die herders wat my volk oppas: Júlle het my skape verstrooi en … Continue reading

Posted in Lees eers hier | 6 Kommentaar

Is die “ewige helse vuur” regtig vir ewig?

Die twee Griekse woorde “aion” en “aionios” is van die mees gewraakte woorde vir Bybelvertalers en hulle wat glo dat God met die woorde “ewigheid” of  “ewige” ingedagte gehad het. “Aionios” is die byvoeglike naamwoord van die selfstandige naamwoord “aion”. … Continue reading

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Wat is die verskil tussen die twee wette

Enige wet wat op die vleeslike (natuurlike) mens betrekking het het een doel in gemeen: 1Ti 1:8-10 Maar ons weet dat die wet goed is as iemand dit wettiglik gebruik en as hy weet dat die wet nie gegee is … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Wat gebeur by die dood van ‘n mens

Baie mense lewe in totale duisternis oor die dood as gevolg van die leuens wat God in hulle gestuur het met ‘n kragtige dwaling: 2Th 2:11 En daarom sal God hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen … Continue reading

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar

‘n Klein Klompie

Die Here werk net met ‘n ‘klein klompie’ wat weggesteek word totdat die tyd vervul sal wees om hulle te vertoon: Deu 4:27 Die Here sal julle verstrooi onder die volke, net ‘n klein klompie van julle sal oorbly onder … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar