-
Recent Posts
Argiewe
Kategorië
Meta
Maandelikse Argiewe: Junie 2010
Selfs Jesus het gehoorsaamheid geleer deur lyding
Heb 5:7-9 Hy wat in die dae van sy vlees gebede en smekinge met sterk geroep en trane aan Hóm geoffer het wat Hom uit die dood kon red, en ook verhoor is uit die angs— Hy, al was Hy … Continue reading
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Wie is ‘hierdie geslag’ wat ALLES ervaar in Mattheus 24?
Mat 24:34 Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie. Jesus sê die dissipels wat op daardie oomblik na Hom luister, sal sekerlik nie sterwe voor AL die dinge in … Continue reading
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
God se werk word op die sewende dag voltooi
Min kan sien dat God Sy werk voltooi op die sewende dag: Gen 2:2-3 En God het op die sewende dag sy werk voltooi wat Hy gemaak het, en op die sewende dag gerus van al sy werk wat Hy … Continue reading
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Hoe leef almal van God se Woord?
Mat 4:4 Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan. Die natuurlike mens kan nie sien hoe dit gebeur nie. … Continue reading
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Is Henog, Elia, Moses, Johannes (die doper) in die hemel?
Joh 3:13 En niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is. Niemand? Is Jesus reg? Mense vra: “Wat van Henog, Elia, Moses? … Continue reading
Posted in Lees eers hier
4 Kommentaar