Category Archives: Lees eers hier

God “spreek” alles – Sy Woord bepaal en beheer alles

“God spreek” eers en dan kom die lig UIT die donkerte – nie voor die tyd nie, soos deur God se Woord bepaal: Gen 1:2-3  En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die … Continue reading

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

‘geloof, hoop, liefde—hierdie drie’ kom net deur die Woord!

Wat is geloof? Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie. Die woorde ‘vaste vertroue’, ‘hoop’ en ‘dinge wat ons nie sien nie’ … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die vlees is swak, maar die gees IS gewillig

Hoekom sondig die mens? Ons sondig omdat ons vlees (‘voorwerp’ van klei) doelbewus (‘ter wille van Hom’) “swak” gemaak is deur die Skepper (‘die Pottebakker’): Gen 2:7  En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Neem JOU kruis op en volg in Sy voetstappe

Mat 10:38  En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie. Mat 16:24  Toe sê Jesus vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

WEERLOSE, WEERLOSE MENSE

Daar’s Skimme Op Donker Balkonne met Lee, Oop Koffers Wat Wag daar’s Skimme Op Skemer Perronne wat Wag Op ‘n Trein Na Die Dag weerlose, Weerlose Mense op Reis Van Perron Na Perron in ‘n Middernagland Sonder Grense Of Tyd … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Goed en kwaad is in EEN boom/vrug

Daar is ‘n natuurlike wet wat bepaal dat twee voorwerpe nie een spasie kan deel nie. Dit kan net eenvoudig nie gebeur nie, en die wat dit al probeer het, kan getuig van die tragiese gevolge daarvan. Net so kan … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Vergifnis kanselleer nie die gevolge van sonde nie

God se vergifnis van sonde word deesdae so goedkoop aangebied deur die afvallige Christendom dat die morele verval orals toeneem op ‘n skaal soos nooit voorheen gesien nie. Sodom en Gomorra sou hulle koppe in skaamte sak as hulle sou … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hierdie ‘geslag’ of die laaste ‘geslag’?

Baie verdraai Jesus se woorde in Mattheus 24 asof Hy verwys het na die ‘laaste’ geslag wat op aarde sal leef wanneer ‘al hierdie dinge’ wat in Mattheus 24 gesê word, gebeur. Maar lees gerus weer na wie Jesus verwys … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die glorie of heerlikheid van God is vreemd vir die natuurlike denke

Die natuurlike menslike begrip van die konsepte “glorie” of “heerlikheid” is altyd gekoppel aan roem of menslike aansien. Selfs kunstenaars wie prentjies van die “ander Jesus” skilder (verwys na 2Kor 11:4), sal so ‘n stralekrans bo die kop aanbring om … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Niemand kom na Jesus vrywillig nie! God alleen TREK!

Niemand kom na Jesus vrywillig nie, maar alleenlik deur God se TREKKRAG: Joh 6:44  Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. Die … Continue reading

Posted in Lees eers hier | 5 Kommentaar

Die twee Griekse woorde: “Aion” en “Aionios”

Ons weet dat die oorspronklike Nuwe Testament soos vervat in die Bybel in Grieks geskryf was. Dit is dus goed om sommige woorde in vertalings in die oorspronklike taal na te slaan indien sekere vrae ontstaan oor dit wat oor … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Alle vlees sal totaal vergaan

1Kor 15:16-18  Want as die dode nie opgewek word nie, dan is Christus ook nie opgewek nie; en as Christus nie opgewek is nie, dan is julle geloof nutteloos, dan is julle nog in julle sondes; dan is ook die … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Niemand kan God se wil weerstaan nie

Daar is ‘n leerstelling wat elke menslike filosofie en elke valse godsdiens aan mekaar weef – dat die mens ‘n  sogenaamde “vrye wil” het. Dat die mens ‘n wil het is nie te betwyfel nie, maar ‘n VRYE wil is … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God gaan alle tydelike dinge uitwis met vuur

Een van die natuurlike eienskappe van vuur is om die samesteling van voorwerpe te verander of the vernietig. Net so is alle tydelike dinge gemaak om vernietig te word deur God se onuitblusbare vuur. Alle vlees moet vernietig word om … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Geen offer aan God mag sonder Vuur gebring word nie – Hy aanvaar dit nie!

Mar 9:49  Want ELKEEN sal met vuur gesout word en ELKE offerande sal met sout gesout word. Al die verskillende tipe offers onder die ou verbond moes deur vuur gaan om aanvaarbaar vir God te wees,  wat ‘n skadubeeld was van die … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Het Jesus Sy prys verander of verlaag?

Om Jesus te volg sal jou ‘n groot prys kos: Luk 14:26-27  As iemand na My toe kom en hy haat nie sy vader en moeder en vrou en kinders en broers en susters, ja, selfs ook sy eie lewe … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Moenie die slegte dinge goed noem nie – net Sy Woord wys ‘n definitiewe skeiding

Die kennis van goed en kwaad is ‘n eerste stap in die proses van elke mens wat van stof gemaak is, om soos God te word (gees): Gen 3:22  Toe sê die HERE God: Nou het die mens geword soos … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die Alomteenwoordige Vuur

Kol 1:18  En Hy [Jesus] is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy [Jesus] in alles die eerste kan wees. Sluit die “alles” in die bogenoemde teks … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Voeg niks by – neem niks weg nie!!!

Die leer van Jesus Christus is ‘gesonde woorde’ en dit is uiters belangrik om daaraan getrou te wees en dit alles te DOEN: 1Ti 6:3-5  As iemand iets anders leer en nie instem met die gesonde woorde van onse Here … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God skep en beheer alle goed en alle kwaad

As ons God en Sy Seun, Jesus, wil ken – of eerder deur Hulle geken word (Johannes 17:3), moet ons deur geloof aanvaar dat God wel alles geskep het en alles steeds ‘bewerk’ – ja die goed en die kwaad: Jes … Continue reading

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar