Monthly Archives: April 2010

Wat en waar is die hemel?

Die natuurlike mens kan die “dinge van die gees van God” nie verstaan nie: Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 5 Kommentaar

DIE HERE VERHARD HARTE

Rom 9:18 So is Hy dan barmhartig oor wie Hy wil en Hy verhard wie Hy wil. Hierdie waarheid dat God harte van mense verhard (of versag) soos Hy wil, is ‘n groot struikelblok in die weg om God as … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Wat is die Gees van God?

Joh 6:63 Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek tot julle spreek, is gees en is lewe. Ons sal die gees van God net op een plek vind terwyl … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die openbaring van Jesus Christus

Die openbaring (Oorspronklike Grieks = “apokalupsis” = onthulling ) van Jesus Christus is een van die skokkendste ontdekkings en tog die heel beste belewenis wat enige mens kan beleef. Baie min mense lees die boek in die Bybel met dieselfde naam … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Wat is Waarheid?

Joh 18:36 Jesus antwoord: My koninkryk is nie van hierdie wêreld nie; as my koninkryk van hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het, dat Ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar nou is my koninkryk nie van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged | 1 Kommentaar

Hello almal!

Welkom by die webtuiste (“4windkoinonia”) waar ons verklaar dat God se waarheid in die hele inhoud van Sy Woord gevind word: Psa 119:160 Die hele inhoud van u woord is waarheid, en al u regverdige verordeninge is tot in ewigheid. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar