Monthly Archives: Januarie 2011

God is die Vuur wat alle vlees sal verteer

99% van diegene wat hulself as Christene sien, glo in valse leraars en valse profete (wat voorkom soos engele van die lig wat regtig omgee). Hoekom glo mense so maklik hierdie valse herders? Vrees!!! Mense word vrees ingejaag om die Vuur … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

DIE DOEL EN BETEKENIS VAN GELYKENISSE

Dit is belangrik om die betekenis van ‘n “gelykenis” te begryp omdat dit so baie in die Nuwe Testament gebruik word.  Om die waarheid te sê die hele Bybel kan nie verstaan word alvorens hierdie belangrike aspek in God se … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar