Vandag se top artikels volgens besoeke
Meta:
Alle artikels:
- Lees eers hier (847)
Argiewe volgens maande:
- Mei 2023 (4)
- April 2023 (4)
- Maart 2023 (5)
- Februarie 2023 (4)
- Januarie 2023 (4)
- Desember 2022 (5)
- November 2022 (5)
- Oktober 2022 (5)
- September 2022 (5)
- Augustus 2022 (7)
- Julie 2022 (4)
- Junie 2022 (5)
- Mei 2022 (4)
- April 2022 (5)
- Maart 2022 (4)
- Februarie 2022 (4)
- Januarie 2022 (5)
- Desember 2021 (5)
- November 2021 (9)
- Oktober 2021 (6)
- September 2021 (5)
- Augustus 2021 (5)
- Julie 2021 (5)
- Junie 2021 (5)
- Mei 2021 (5)
- April 2021 (5)
- Maart 2021 (5)
- Februarie 2021 (7)
- Januarie 2021 (6)
- Desember 2020 (6)
- November 2020 (9)
- Oktober 2020 (8)
- September 2020 (9)
- Augustus 2020 (8)
- Julie 2020 (11)
- Junie 2020 (9)
- Mei 2020 (8)
- April 2020 (8)
- Maart 2020 (9)
- Februarie 2020 (8)
- Januarie 2020 (8)
- Desember 2019 (9)
- November 2019 (9)
- Oktober 2019 (7)
- September 2019 (8)
- Augustus 2019 (8)
- Julie 2019 (8)
- Junie 2019 (8)
- Mei 2019 (8)
- April 2019 (8)
- Maart 2019 (8)
- Februarie 2019 (9)
- Januarie 2019 (8)
- Desember 2018 (8)
- November 2018 (10)
- Oktober 2018 (9)
- September 2018 (10)
- Augustus 2018 (9)
- Julie 2018 (8)
- Junie 2018 (8)
- Mei 2018 (7)
- April 2018 (7)
- Maart 2018 (10)
- Februarie 2018 (8)
- Januarie 2018 (9)
- Desember 2017 (11)
- November 2017 (8)
- Oktober 2017 (10)
- September 2017 (8)
- Augustus 2017 (9)
- Julie 2017 (8)
- Junie 2017 (9)
- Mei 2017 (7)
- April 2017 (10)
- Maart 2017 (8)
- Februarie 2017 (6)
- Januarie 2017 (8)
- Desember 2016 (8)
- November 2016 (9)
- Oktober 2016 (12)
- September 2016 (9)
- Augustus 2016 (10)
- Julie 2016 (7)
- Junie 2016 (5)
- Mei 2016 (8)
- April 2016 (11)
- Maart 2016 (7)
- Februarie 2016 (6)
- Januarie 2016 (8)
- Desember 2015 (6)
- Oktober 2015 (2)
- September 2015 (3)
- Augustus 2015 (1)
- Julie 2015 (2)
- Junie 2015 (2)
- Mei 2015 (3)
- April 2015 (7)
- Maart 2015 (5)
- Februarie 2015 (5)
- Januarie 2015 (13)
- Desember 2014 (1)
- November 2014 (1)
- Oktober 2014 (1)
- September 2014 (1)
- Augustus 2014 (2)
- Julie 2014 (2)
- Junie 2014 (1)
- Mei 2014 (4)
- April 2014 (1)
- Maart 2014 (1)
- Februarie 2014 (3)
- Januarie 2014 (4)
- Desember 2013 (3)
- November 2013 (4)
- Oktober 2013 (4)
- September 2013 (3)
- Augustus 2013 (1)
- Julie 2013 (2)
- Junie 2013 (3)
- Mei 2013 (4)
- April 2013 (3)
- Maart 2013 (3)
- Februarie 2013 (11)
- Januarie 2013 (11)
- Desember 2012 (4)
- November 2012 (9)
- Augustus 2012 (1)
- April 2012 (1)
- Februarie 2012 (1)
- Januarie 2012 (1)
- Desember 2011 (2)
- November 2011 (1)
- Oktober 2011 (4)
- September 2011 (10)
- Junie 2011 (2)
- Maart 2011 (2)
- Februarie 2011 (2)
- Januarie 2011 (2)
- Oktober 2010 (3)
- Junie 2010 (5)
- Mei 2010 (17)
- April 2010 (6)
-
Join 120 other subscribers
Monthly Archives: September 2011
Die twee Griekse woorde: “Aion” en “Aionios”
Ons weet dat die oorspronklike Nuwe Testament soos vervat in die Bybel in Grieks geskryf was. Dit is dus goed om sommige woorde in vertalings in die oorspronklike taal na te slaan indien sekere vrae ontstaan oor dit wat oor … Lees voort
Posted in Lees eers hier
3 Kommentaar
Alle vlees sal totaal vergaan
1Kor 15:16-18 Want as die dode nie opgewek word nie, dan is Christus ook nie opgewek nie; en as Christus nie opgewek is nie, dan is julle geloof nutteloos, dan is julle nog in julle sondes; dan is ook die … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Niemand kan God se wil weerstaan nie
Daar is ‘n leerstelling wat elke menslike filosofie en elke valse godsdiens aan mekaar weef – dat die mens ‘n sogenaamde “vrye wil” het. Dat die mens ‘n wil het is nie te betwyfel nie, maar ‘n VRYE wil is … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
God gaan alle tydelike dinge uitwis met Sy vuur
Een van die natuurlike eienskappe van vuur is om die samesteling van voorwerpe te verander of the vernietig. Net so is alle tydelike dinge gemaak om vernietig te word deur God se onuitblusbare vuur. Alle vlees moet vernietig word om … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Geen offer aan God mag sonder Vuur gebring word nie – Hy aanvaar dit nie!
Mar 9:49 Want ELKEEN sal met vuur gesout word en ELKE offerande sal met sout gesout word. Al die verskillende tipe offers onder die ou verbond moes deur vuur gaan om aanvaarbaar vir God te wees, wat ‘n skadubeeld was van die … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Het Jesus Sy prys verander of verlaag?
Om Jesus te volg sal jou ‘n groot prys kos: Luk 14:26-27 As iemand na My toe kom en hy haat nie sy vader en moeder en vrou en kinders en broers en susters, ja, selfs ook sy eie lewe … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Moenie die slegte dinge goed noem nie – net God se Woord wys ‘n definitiewe skeiding
Die kennis van goed en kwaad is ‘n eerste stap in die proses van elke mens wat van stof gemaak is, om soos God te word (gees): Gen 3:22 Toe sê die HERE God: Nou het die mens geword soos … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Die Alomteenwoordige Vuur
Kol 1:18 En Hy [Jesus] is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy [Jesus] in alles die eerste kan wees. Sluit die “alles” in die bogenoemde teks … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Voeg niks by – neem niks weg nie!!!
Die leer van Jesus Christus is ‘gesonde woorde’ en dit is uiters belangrik om daaraan getrou te wees en dit alles te DOEN: 1Ti 6:3-5 As iemand iets anders leer en nie instem met die gesonde woorde van onse Here … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
God skep en beheer alle goed en alle kwaad
As ons God en Sy Seun, Jesus, wil ken – of eerder deur Hulle geken word (Johannes 17:3), moet ons deur geloof aanvaar dat God wel alles geskep het en alles steeds ‘bewerk’ – ja die goed en die kwaad: Jes … Lees voort
Posted in Lees eers hier
2 Kommentaar