Monthly Archives: November 2012

ALLES (goed en kwaad) werk volgens God se raad en plan!

Daar is ‘n redenasie of denkpatroon wat elke menslike filosofie en elke valse godsdiens aan mekaar weef. Die denkpatroon oorheers die natuurlike denkwêreld binne elke persoon. Dit laat mense optree met arrogansie en selfverheffing. Die mens sê: “EK IS ’N … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Die antichris is nader as wat jy dink!!!

Mense soek die ‘antichrist’ (die vyand van God) daar buite, iewers in die toekoms, iewers in ‘n fisiese tempel in Jerusalem. As dit waar is, was Johannes verkeerd toe hy hierdie woorde onder die inspirasie van God se gees geskryf … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 5 Kommentaar

Die drie-eenheid is ‘n valse leerstelling!!

Geloof in ‘n drie-enige God is een van die eerste geloofsvereistes wat 99% van diegene wat hulself as Christene klassifiseer, aan voldoen. Maar dit is ‘n leer wat nie ooreenstem met die leer van Christus nie en derhalwe is dit … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged | 4 Kommentaar

Die eerste Adam en Satan was nooit perfek nie!

Vir enige leerstelling om waarheid te bevat moet dit deel wees van die leer van Christus. Jesus Christus of die Skrif (Sy Woord) het nêrens ooit gemeld dat daar ‘n val van mens of van Satan was in die sin … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , | 1 Kommentaar

Hoe God ‘n “lewende siel” gaan vernietig (en red)

Die leer van ‘n onsterflike siel is ‘n valse leer omdat dit nie deel is van die leer van Christus nie. Derhalwe moet ons dit nie ontvang in ons geestelike huis nie en nie daarmee omgaan nie: 1Ti 6:3-4a  As … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Hoekom die Woord van God nooit ledig terugkeer nie

Jes 55:10-11 Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter; … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , | Lewer kommentaar

Die valse leer van “vrye” wil

God het die mens ‘n wil gegee, maar daardie wil is nie “vry” van God se invloed nie. Die natuurlike mens in ons kan nie God se geestelike dinge aanneem nie: 1Kor 2:14  Maar die natuurlike mens neem die dinge … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar

Is die Christen-doop regtig te doen met min of baie fisiese water?

Die leer van die doop is van kardinale belang vir elkeen wat as Christen wil leef want dit vorm deel van die eerste beginsels of fondasie van die leer van Jesus Christus: Heb 6:1-2 Daarom moet ons nie bly by … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar

Die valse leer van ‘n “ewige” hel

Die onskriftuurlike konsep van “ewige hel” is ‘n valse leerstelling en is nie deel van die leer van Christus nie: 2Jn 1:9-11 Elkeen wat ‘n oortreder is en nie bly in die leer van Christus nie, hy het God nie. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 23 Kommentaar