Monthly Archives: Desember 2012

Die groot Lig heers oor die klein lig

Gen 1:14-19 En God het gesê: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om skeiding te maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae sowel … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , | Lewer kommentaar

Die uitspansel skei die valse waters van die ware lewende waters

http://www.youtube.com/my_videos_edit?ns=1&video_id=WIDaWJrh7gM Gen 1:2-5 En die aarde was woes en leeg, en duisternis was op die wêreldvloed, en die Gees van God het gesweef op die waters. En God het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. Toe sien … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoekom is daar ‘n oorlog in die hemel?

As mens nie weet wat en waar die hemel is nie, sal jy nooit verstaan wat die volgende woorde beteken nie: Open 12:7-9  En daar het oorlog in die hemel gekom: Mígael en sy engele het oorlog gevoer teen die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Waar was Jesus na Hy gekruisig was, en voor Hy opgestaan het uit die dode?

Waar was Jesus voor Sy opstanding uit die dode?  Wel hy was dood en in die graf / doderyk soos die Skrifte verklaar: 1Kor 15:3-4  Want in die eerste plek het ek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged | 3 Kommentaar