Monthly Archives: Jan J

God mis nooit die teiken nie! Wat Hy beplan werk 100% en Hy bereik altyd Sy doel!!!

Ten spyte van die afvalliges wat hardop verklaar dat God die grootste deel van Sy menslike skepping gaan verloor…vir ewig, verklaar die Skrifte van Genesis tot Openbaring dat God nooit Sy teiken mis nie. Die mens is God se teiken … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , | 2 Kommentaar

God skep dit wat onheilig is en bewerk dit ook self vir ‘n goeie doel!

Alles wat God skep word binne ‘n bepaalde omgewing of konteks geplaas om daar ‘n doel te dien soos deur God bepaal. Byvoorbeeld, vir ‘n saad om te ontkiem moet die regte omgewing daar gestel word – dit is vrugbare … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , | Lewer kommentaar

God se plan met mens sluit in ‘n bose ervaring – die vlees!

Die boek van Genesis handel oor beginsels – op die natuurlike vlak, maar veral ook op die geestelike vlak. Sonder ‘n korrekte fondasie kan geen gebou stand hou nie. Ook gee Genesis vir ons die beginsels of fondasie van alles … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , | Lewer kommentaar

Jesus is die Here! Die Jahwe, die Skepper en God van hierdie skepping!

http://www.youtube.com/watch?v=3lFVwWuEfW8 Genesis hoofstuk 2 gee ons meer detail oor wat reeds in Genesis hoofstuk 1 geskep was deur God. Wat ook verder interessant is dat die woord vir God in die oorspronklike Hebreeuse taal (“ĕlôhıym”) twee-en-dertig keer voorkom in Genesis … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

God sal elke menslike siel weer opwek en geestelike lewe gee!

Gen 2:4  Dit is die geskiedenis van die hemel en die aarde toe hulle geskape is. Die dag toe die HERE God die aarde en die hemel gemaak het, Die woord “geskiedenis” in die vers is vertaal van die Hebreeuse … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

In die “sabbat” sien ons God werk alles (die goed en die kwaad) in ons hele lewe!!!

God het ses dae gebruik om die fisiese skepping na vore te bring. Vir baie is selfs dit totaal onmoontlik om te aanvaar omdat hulle nie die geloof gegee is om God se almag te erken nie. God het werklik … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , | Lewer kommentaar

God se perfekte plan met die mens was nog nooit deur enigeen in die wiele gery!!

Op dag ses van God se natuurlike skepping word die kroon van God se skepping, die mens, gemaak. Die mens word egter saam met die vee, kruipende diere en wilde diere van die aarde geskep wat weereens baie dieper geestelike … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , | Lewer kommentaar