Monthly Archives: Maart 2013

Die waarheid oor die identiteit en rol van Satan (Deel 2)

[http://www.youtube.com/my_videos_edit?ns=1&video_id=l6Wug8rb1sc] In deel 1 van ons reeks oor die identiteit en rol van Satan in God se skepping het ons gekonsentreer op ‘n paar van sy karaktereienskappe. Die Skrifte sê dat hierdie slang ‘listiger’ was as al die ander diere! … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar

Die waarheid oor die identiteit en rol van Satan (Deel 1)

Die boek van Genesis is die boek van eerste dinge of beginsels. Ons sal in hierdie skrywe  nog ‘n paar beginsels hanteer wat God se geestelike werke op die fisiese vlak na vore bring. God het al die diere geskape, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , | 2 Kommentaar

God is nie besig met proefnemings nie – alles gebeur perfek volgens Sy plan!

Ons is besig om geestelike beginsels in die boek van Genesis te ondersoek. Hier is nog ‘n beginsel wat God in hierdie pragtige boek laat neerstip het: Gen 2:18-20  Ook het die HERE God gesê: Dit is nie goed dat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar