Monthly Archives: Apr J

Die waarheid oor die identiteit en rol van Satan (Deel 5)

Soos die hawestad Tirus welvarend en hoogmoedig geword het, so is almal van ons in ons eie natuurlike denke vasgevang om meer te dink van onsself as van ander. Ons opinies oor dinge word dan ook hoog aangeskryf en ons … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , , , , | 2 Kommentaar

Die waarheid oor die identiteit en rol van Satan (Deel 4)

Ons kyk na Esegiël 28 in deel 4 van ons reeks oor die identiteit en rol van Satan en hoekom sommige dan beweer dat Esegiël 28 na Satan verwys. In dele 1 tot 3 van ons reeks oor die identiteit … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die waarheid oor die identiteit en rol van Satan (Deel 3)

In dele 1 en 2 van ons reeks oor die identiteit en rol van Satan in God se skepping het ons gekonsentreer op ‘n paar van sy karaktereienskappe. Die Skrifte sê dat hierdie slang ‘listiger’ of dan “vernuftiger” was as … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar