Monthly Archives: September 2013

Jesus Christus kyk na die belange van ALMAL

Die ark was nie ‘n mitologiese skip soos sommige dit wil hê nie, maar word in fyn besonderhede en met presiesheid deur God beskryf in die Bybel. Daar was ‘n letterlike ark wat agt mense gered het van die waterdood … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , | Lewer kommentaar

Vlees was nooit veronderstel om vir ewig te bestaan nie!

Vlees en bloed was nooit en sal nooit in die geestelike koninkryk bestaan nie. Dit wil sê dat Adam en Eva, en almal wat deur hulle in hierdie fisiese wêreld gekom het, was nooit geestelik of perfek op enige tyd … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , , | Lewer kommentaar

God bepaal ALMAL se voetstappe en ALMAL se besluite

Kain, die eerste geborene van die eerste mens Adam en sy vrou, kon sy natuurlike haat en jaloesie vir sy broer Abel nie wegsteek nie en het hom doodgeslaan omdat God “regverdige Abel” se offer aanvaar het en nie Kain … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar