Monthly Archives: Oktober 2013

God se verbond is met ALLE mense!!!

Toe Noag en sy vrou, sy seuns en hul vrouens uit die ark gaan, was dit op ‘n aarde wat heel anders gelyk het as die een voor die vloed. As God Sy oordeel bring, verander ons lewens onherroeplik. Agt … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , , , | Lewer kommentaar

Die vlees is regtig van GEEN nut!

Daar is lewe na die oordeel van God – nuwe lewe! Daar is diegene wat glo dat God se oordeel iets is wat ten alle koste vermy moet word omdat hulle die vlees en alle tydelike dinge nie wil prysgee … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , | 2 Kommentaar

Die doop is die dood van die ou mens

Vir diegene wat dit kan aanvaar is die storie van die globale vloed in die Skrif ‘n letterlike gebeurtenis wat aan ons ook dieper geestelike waarhede inhou waarmee ons die wêreld om ons en veral in ons kan verstaan. God … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , | 1 Kommentaar

God is nie beperk tot menslike berekeninge nie.

Noag was regverdig in sy generasie omdat God hom genadig was en omdat God hom regverdig en opreg laat lewe het: Gen 6:8-9  Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE.  Dit is die geskiedenis van Noag. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , | Lewer kommentaar