Monthly Archives: November 2013

Elke hoë berg en hoë heuwel in ons sal vernietig word

Deu 12:1-3  Dit is die insettinge en die verordeninge wat julle sorgvuldig moet hou in die land wat die HERE, die God van jou vaders, jou gegee het om dit in besit te neem al die dae wat julle op … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ware geestelike sakramente

Die konsep van “heilige sakramente” word beoefen deur sekere geloofsgroepe of denominasies wat onder ‘n Christelike vaandel opereer. Hulle verduidelik dat die uitvoering van hierdie uiterlike rituele deur hul lidmate ‘n innerlike oortuiging uitbeeld. Hierdie rituele word dan ook as “heilig” beskou … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

In Christus is ruimte vir ALMAL en God gaan dit 100% vul!

Na die vloed het Noag gelewe tot die ouderdom van 950 jaar en sy drie seuns het seuns na vore gebring om al die huidige geslagte en nasies van die mens na vore te bring:  Gen 9:28-29  En Noag het … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die vlees is vervloek ten gunste van die gees

Noag se drie seuns was die voorsate van alle aardbewoners, volgens die Skrifte: Gen 9:18-19  En die seuns van Noag wat uit die ark uitgegaan het, was Sem en Gam en Jafet. En Gam was die vader van Kanaän. Hierdie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Tagged , , , , , | Lewer kommentaar