Monthly Archives: Desember 2013

Wat beteken “die Naam van Jesus”

Jesus se “Naam” is nie die uitspraak van letters (J-e-s-u-s) nie, maar dit is om Sy Woord en leerstellings te eerbiedig, deur dit te doen. In ander tale kry mens heel ander woorde en uitsprake van die naam “Jesus”, byvoorbeeld: … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Alle torings IN ons sal val!

Na die globale vloed het agt mense uit die ark gekom met al die diere wat God binne-in die ark laat gaan het. Hierdie agt mense was die voorsate van almal wie tans op die aarde leef. Hierdie agt is … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Dit is vir die mens bestem om EEN maal te sterwe, DAARNA kom die oordeel wat lei tot geregtigheid!

God, die Vader en Sy Seun, Jesus Christus, heers oor die dooies en die lewendes: Rom 14:9  Want hiervoor het Christus ook gesterwe en opgestaan en weer lewend geword, om oor dode sowel as lewende te heers. Net die Woord van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar