Monthly Archives: Januarie 2014

Daar bestaan nie ‘n “kits-saligheid” nie!

Die globale vloed in Noag se dae was ‘n tipe van die finale oordeel oor alle vleeslikheid in God se skepping, en spesifiek in ons eie lewens. Dat agt mense uit die ark kon kom, wys vir ons dat daar … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Wie is God se teëstander?

God het geen nut daarin om ‘n persoonlike teenstander te hê nie! God is immers ALMAGTIG en Hy hoef dit vir niemand te bewys nie. God het eintlik NIKS om te bewys nie. God het Satan boos geskep en gebruik … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Is Satan verslaan of nie – hoekom woel hy dan nog so?

Daar is ‘n siening dat Jesus vir Satan op die kruis totaal verslaan het asof daar ‘n geveg was tussen God en die Satan, en dat God net nie kon beheer kry oor Satan nie. Dit klink of Satan tot … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar

God se tyd is perfek!

Hello Larry, Dis n openbaaring! Ek was vir 52 jaar in valse leer. Kan n sondige mens God vra hoekom trek God my nou eers? Kortliks het ek in n huis groot geword sonder God; ja dan kom die Woord … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar