Monthly Archives: Februarie 2014

Belangrike aspekte van die geloof van Christus – om waarlik ‘Christen’ te wees (Deel 3)

Geloof is sentraal in ons verhouding met God, want sonder geloof kan ons nie God behaag nie: Heb 11:6  En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Belangrike aspekte van die geloof van Christus – om waarlik ‘Christen’ te wees (Deel 2)

Die hele Skrif beeld ons eie lewe en geestelike ontwikkeling uit: 2Ti 3:16-17  Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid,  sodat die mens van God volkome … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Belangrike aspekte van die geloof van Christus – om waarlik ‘Christen’ te wees (Deel 1)

Alles wat in die Skrifte voorkom, ook die gebeure en mense van die Ou Testament, is vir ons neergeskryf  om as voorbeelde te dien, maar dit beeld ook ons eie geestelike ontwikkeling uit: Rom 15:4  Want alles wat tevore geskrywe … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar