Monthly Archives: Mei 2014

Lyding is deel van God se plan van saligheid

Alles is 100% op koers soos God dit wil hê, want alles gebeur in alle gevalle en in alle mense se lewens volgens wat God bepaal het, al dink min mense so: Efes 1:11 in Hom in wie ons ook … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die subtiele werking van waarsêer-geeste

Alhoewel God almal wat Sy Naam en Woord bely ook waarsku om weg te bly van waarsêery, kom baie mense egter onder die beheer van die tipe geeste tot hul eie nadeel: Deu 18:9-12 As jy kom in die land … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Wie is die ware Jode – die ware uitverkorenes van God?

Ons moet die volgende woorde van Paulus as van die belangrikste sien om fisiese Jode in hul konteks te verstaan: Rom 2:28-29 Want nie hy is ‘n Jood wat dit in die openbaar is nie, en nie dít is besnydenis … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God skep die donkerte (eerste) vir ons sodat ons Sy ware Lig (later) kan sien en waardeer!

As mens om jou kyk, dan lyk alles maar droewig. Waar mens ookal bly, die prentjie is besig om vinnig te verander. “Dinge lyk net nie meer soos dit gelyk het nie”, hoor ek mense orals sê. Jesus het ook … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar