Monthly Archives: Augustus 2014

Belangrike aspekte van die geloof van Christus – om waarlik ‘Christen’ te wees (Deel 6)

Ons ontmoet Abram (eers later Abraham genoem) in die Skrif as ‘n man met ‘n tent wat vir ons wys hoe die man se hart gewerk het t.o.v. sy houding teenoor wêreldse dinge:  Heb 11: 8-10 Deur die geloof het … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Belangrike aspekte van die geloof van Christus – om waarlik ‘Christen’ te wees (Deel 5)

Ons geloof in God is ‘n geskenk van God en niemand kan daarmee spog en dink hy of sy is beter as ander nie, of dat sy of haar geloof sterker is omdat hulle iets gedoen het nie:  Efes 2:8-10 … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar