Monthly Archives: Januarie 2015

Die doel en omvang van gebed

Almal wat in God glo weet dat gebed ‘n belangrike aspek van daardie geloof is. Soos God praat deur Sy Woord met ons, praat ons met God deur gebed.  Dit is die essensie van goeie kommunikasie. Geliefdes leer mekaar ken deur twee-rigting … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 5 Kommentaar

Kinders van die Heer!

Musiek: Kinders van die Heer

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe en waar opereer duiwels

Soos ons weet is God se Woord te doen met geestelike dinge en duiwels (bose geeste) behoort ook tot daardie dimensie – op ‘n negatiewe manier. Ons weet ook dat alle geeste onderworpe is aan die Vader wat aan alle … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Laster teen die gees van God

Baie glo dat hulle die sogenaamde ‘onvergeeflike sonde’ gepleeg het teen die gees van God. Eerstens moet ons net duidelikheid kry dat daar nêrens in die Skrifte so ‘n sonde genoem word as ‘n ‘onvergeeflike sonde’ nie. Dit is onskriftuurlik! … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God en die meerderheid

God is nie ‘n politikus nie en Hy het ook nie ‘n behoefte om aanvaar te word deur ‘n meerderheid nie. Hy is nie God as gevolg van ‘n meerderheidsbesluit  nie; Hy word nie beïndruk deur die meerderheid nie; Hy … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Elke mens is leuenagtig, want God alleen is waaragtig!

Die Skrifte is God se Woord en elke mens, wie dit ook al mag wees, is ‘n leuenaar as hy of sy God se Woord in twyfel trek weens ongeloof: Rom 3:3-4  Want wat maak dit as sommige ontrou geword … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God is werklik soewerein oor alles en almal!

Ons het nie onsself gemaak nie – God het en Hy ALLEEN is verantwoordelik vir ALLES in ons lewens. Kyk hoe het Hy Adam gemaak en as ons net hierdie getuies uit God se Woord kan glo, dan sal ons … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe word ons vervul met die gees van God?

Soos ons weet is Jesus die Woord van God – dit is dieselfde Woord wat ook God se gees is en wat in ons kom woon en ons vervul: Joh 6:63  Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Ek gee jou My Woord!

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die doel van beproewinge

Deur ons lewe, en veral in die onderwys, word ons met kennis toegerus en dan word ons ook getoets op daardie kennis. Die aardse lewenspad is vol draaie en is ook vol heuwels en dale. Terwyl ons op hierdie pad wandel … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Die konsep “hemelvaart”

Die woord “hemelvaart” kom glad nie in die Skrifte voor nie. Sommige gebruik die konsep met betrekking tot Jesus toe Hy weer opgeneem is in die hemel na sy opstanding uit die dode: Hand 1:9-11 En nadat Hy dit gesê … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Hoedanig is ‘n geestelike liggaam?

As ons dink God sit op ‘n fisiese troon in ‘n fisiese hemel met ‘n fisiese liggaam wat soos ons s’n lyk, met twee arms en twee hande byvoorbeeld, is die geestelike dinge van God nie aan ons geopenbaar nie. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Hoekom was Jesus voor die oë van die dissipels weggeneem?

Hand 1:7-11  En Hy antwoord hulle: Dit kom julle nie toe om die tye of geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie;  8  maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar