Monthly Archives: Januarie 2015

Hoe word ons vervul met die gees van God?

Soos ons weet is Jesus die Woord van God – dit is dieselfde Woord wat ook God se gees is en wat in ons kom woon en ons vervul: Joh 6:63  Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Ek gee jou My Woord!

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die doel van beproewinge

Deur ons lewe, en veral in die onderwys, word ons met kennis toegerus en dan word ons ook getoets op daardie kennis. Die aardse lewenspad is vol draaie en is ook vol heuwels en dale. Terwyl ons op hierdie pad wandel … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Die konsep “hemelvaart”

Die woord “hemelvaart” kom glad nie in die Skrifte voor nie. Sommige gebruik die konsep met betrekking tot Jesus toe Hy weer opgeneem is in die hemel na sy opstanding uit die dode: Hand 1:9-11 En nadat Hy dit gesê … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Hoedanig is ‘n geestelike liggaam?

As ons dink God sit op ‘n fisiese troon in ‘n fisiese hemel met ‘n fisiese liggaam wat soos ons s’n lyk, met twee arms en twee hande byvoorbeeld, is die geestelike dinge van God nie aan ons geopenbaar nie. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoekom was Jesus voor die oë van die dissipels weggeneem?

Hand 1:7-11  En Hy antwoord hulle: Dit kom julle nie toe om die tye of geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie;  8  maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar