Monthly Archives: Feb J

Wie is “die gees van die waarheid?”

Jesus het die volgende belangrike boodskap oor “die gees van waarheid ” aan Sy dissipels deurgegee voor Sy dood op die kruis: Joh 16:13  Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Skadu’s teen die Muur

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God weet ALLES voor die tyd en bewerkstellig ALLES!

God is regtig ALMAGTIG – Hy weet ALLES voor die tyd en bewerkstellig ALLES! Meeste Godvresende mense sal erken dat God wel voorafkennis het van alle dinge en gebeure —-voor dit plaasvind: Jes 46:9-10 Dink aan die dinge wat tevore was, van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Wie se Geloofsbelydenis is die waarheid?

Psa 119:160  Die hele inhoud van u woord is waarheid, en al u regverdige verordeninge is tot in ewigheid. As hierdie woorde nie ten volle geglo en toegepas word in mens se lewe nie, kan mens nie die waarheid weet … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘n Nuwe hemel

Deur die werk van ander hardwerkende mense het ons vandag toegang tot woordeboeke en konkordansies om Griekse en Hebreeuse woorde te verstaan wat die oorspronlike tale is wat die Nuwe Testament en Ou Testament onderskeidelik in geskryf was. Een so … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar