Monthly Archives: Maart 2015

Wat God “wil hê” dit kry Hy!!!

1Ti 2:3-6 Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser, 4 wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom. 5 Want daar is een God en een Middelaar tussen God en … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

God en Sy Woord beheer alles – goed en kwaad!

Mat 4:4 Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan. Die natuurlike mens kan nie sien hoe elke mens van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

“Dissipels” teenoor “ware dissipels” van die ware Jesus

Ons moet die volgende woorde van Paulus as baie belangrik sien as ons wil uitvind wie ‘n ware Jood is volgens God se definisie. Hierdie onderskeid sal ons ook verder help om die verskil tussen “dissipels” van Jesus en die “ware dissipels” … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Verklaar Mattheus 28:19 en 1Johannes 5:7 die bestaan van ‘n drie-eenheid?

Mattheus 28 vers 19 Kom ons begin by Mattheus 28 vers 19: Mat 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 5 Kommentaar

Hoe het sonde en die dood in die wêreld gekom?

Rom 5:12 Daarom, soos deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het. Baie mense verstaan hierdie vers asof dit … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar