Monthly Archives: April 2015

Die doop met die vuur van God!

Mar 9:49 Want ELKEEN sal met vuur gesout word en ELKE offerande sal met sout gesout word. Al die verskillende tipe offers onder die ou verbond moes deur vuur gaan om aanvaarbaar vir God te wees. Dit was ‘n skadubeeld … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Die Here Jesus sal ALLE mense oprig tot die Lewe in Hom

Genesis hoofstukke 1 en 2 lê die basis vir alles wat in ons eie lewens gebeur, vir hulle wat die oë gegee is om dit te kan sien. Jesus se woorde oor hoe die hele Skrif op ons van toepassing … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Wie is die “ĕlôhı̂ym” in die Skrifte?

Die Hebreeuse woord “ĕlôhı̂ym” het baie misleidende leerstellings laat ontstaan, waarbinne die valse “drie-eenheid” van die Godheid een van die grootste dwalings is. Hier is hierdie woord in Genesis hoofstuk een duidelik uitgebeeld om aan ons te toon wie hierdie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 4 Kommentaar

Wie is die Trooster?

Toe Jesus in vlees op aarde was het Hy net voor sy fisiese dood aan die kruis aan Sy dissipels gesê dat Hy vir hulle die Trooster sal stuur om in hulle te kom bly. Wie is hierdie Trooster wat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Nuwe lewe kom ALLEENLIK deur die vuur!

God's fire brings new life to all–1Cor 15:22-28; Rev 20:11-15 Cape fire: Life bursts from the ashes http://t.co/56zC6FOQks via @ewnupdates — G. Larry Groenewald (@GEORGELARRY) April 16, 2015 http://ewn.co.za/Media/2015/03/12/after-the-fire Hierdie video (en ook die meegaande artikel) bevat soveel geestelike waarhede (vir … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God laat Sy reën kom op regverdiges en onregverdiges!

Ons weet dat die oorspronklike Nuwe Testament soos vervat in die Bybel in Grieks geskryf was. Dit is dus goed om sommige woorde wat in vertalings voorkom in die oorspronklike taal na te slaan indien sekere vrae ontstaan oor dit … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God is vergewensgesind! Daar bestaan nie ‘n valse “onvergeeflike sonde” by God nie!

Baie glo dat hulle die sogenaamde ‘onvergeeflike sonde’ gepleeg het teen die gees van God. Eerstens moet ons net duidelikheid kry dat daar nêrens in die Skrifte so ‘n sonde genoem word as ‘n ‘onvergeeflike sonde’ nie. Dit is onskriftuurlik! … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar