Monthly Archives: Mei J

Bevryding uit die gevangenis van vleeslikheid!

Die konsep van ‘n fisiese gevangenis verskyn die eerste keer in die Skrif in die lewe van Josef. Potifar het sy vrou se leuens geglo dat Josef by haar wou slaap en hy het toe Josef onregverdiglik in die gevangenis … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God se genade sal alle sonde en dood oortref en vernietig!

Rom 5:20b  ….waar die sonde meer geword het, het die genade nog meer oorvloedig geword. Daar is ‘n valse leer wat openlik verkondig en geglo word deur baie, en die leer beweer dat sonde en dood sal vir ewig voortbestaan … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Wie is die afvalliges wie so baie mense mislei?

Geestelike afvalligheid het te make met ‘n wegbeweeg of verdraaiing van die waarheid. Volgens die Skrifte was die afvalligheid van die Christelike kerk ‘n voldwonge feit voor die dood van die oorspronklike apostels (Hand 20:30; Gal 1:6; 1Ti 4:1; 2Ti … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar