Monthly Archives: Julie 2015

Wie van ons kan woon by die verterende vuur?

Almal word gewaarsku om weg te bly van die vuur van God – die skokkendste is dat hierdie waarskuwing kom van leiers wat voorgee dat hulle God ken. Die profeet Jesaja het hierdie mense se vrese in die volgende woorde … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

“Niemand het opgevaar in die hemel nie” behalwe die Christus!

Joh 3:13 En niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is. Niemand? Is Jesus reg? Mense vra: “Wat van Henog, Elia, Moses? … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar