Monthly Archives: Desember 2015

Dieselfde lot tref ALMAL! (Deel 3)

Ons gesels oor ‘n paar aspekte binne hierdie belangrike onderwerp waaroor Solomo geskryf het in die boek van Prediker: Pred 9:1-3 Want dit alles het ek [Salomo] ter harte geneem en dit alles het ek probeer deurgrond, dat die regverdiges … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons is Sy hemele as Hy IN ons woon!

Joh 3:13 En niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van die mens wat in die hemel is. Hierdie woorde kom direk uit die mond van Jesus en BAIE … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Dieselfde lot tref ALMAL! (Deel 2)

In deel 1 het ons gesien uit die Skrifte, dat mense onder “een en dieselfde lot” ly en dat niemand  hierdie lot vryspring nie: Pred 9:1-3 Want dit alles het ek [Salomo] ter harte geneem en dit alles het ek probeer … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Dieselfde lot tref ALMAL! (Deel 1)

“Alles is gelyk vir almal” is een van die mees omstrede stellings in die Skrifte, veral in ‘n wêreld met soveel klaarblyklike ongelykhede en waar mense graag hulself beter sien as ander: Pred 9:1-3  Want dit alles het ek [Salomo] ter … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Goddelike vergenoegdheid

Is die godsaligheid winsgewend? Verseker! Maar watter winsgewendheid word na verwys in die Skrifte waarna God se kinders moet streef? 1Ti 6:6-7  ….die godsaligheid saam met vergenoegdheid is ‘n groot wins. 7  Want ons het niks in die wêreld ingebring … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God verlei die vlees

Alhoewel God almal wat Sy Naam en Woord bely ook waarsku om weg te bly van waarsêery, kom baie mense egter onder die beheer van die tipe geeste tot hul eie nadeel: Deu 18:9-12 As jy kom in die land … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar