Monthly Archives: Januarie 2016

Dieselfde lot tref almal (Deel 7)

Die Woord van God bly dieselfde en is die konstante faktor in ‘n altyd-veranderende wêreld, as ons Sy Woord kan aanvaar: Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid (Heb 13:8). Min mense kan egter begryp hoe dit … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Dieselfde lot tref ALMAL! (Deel 6)

Ons almal gaan deur dieselfde “lot” – of ons dit nou wil glo of nie: Pred 9:1-3 Want dit alles het ek [Salomo] ter harte geneem en dit alles het ek probeer deurgrond, dat die regverdiges en die wyse manne … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Dieselfde lot tref ALMAL! (Deel 5)

Niemand sal “dieselfde lot” wat God vir elke mens voorberei het, vryspring nie: Pred 9:1-3 Want dit alles het ek [Salomo] ter harte geneem en dit alles het ek probeer deurgrond, dat die regverdiges en die wyse manne en hulle … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ware Sabbat

Jesus as “Seun” van God is “die Eersgeborene van die hele skepping” en Hy was “voor alle dinge”: Kol 1:15-17 Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping; 16 want in Hom is alle … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Dieselfde lot tref ALMAL! (Deel 4)

Pred 9:1-3 Want dit alles het ek [Salomo] ter harte geneem en dit alles het ek probeer deurgrond, dat die regverdiges en die wyse manne en hulle dade in die hand van God is, liefde sowel as haat; die mens … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘n “Naam” is betekenisvol en funksioneel

Soos die Skrifte verklaar het Jesus reeds in geestelike vorm bestaan voor Sy fisiese koms in menslike vorm. Die Vader het Hom as die eersteling (“die begin”) van die Skepping na vore gebring en Hom aangestel as die God van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die veilige hawe van die “Naam” van Jesus

As die Skrifte verwys na Jesus se “Naam”, gaan dit glad nie oor die uitspreek van die letters “J-e-s-u-s” nie. Jesus se “Naam” gaan oor dit wat Hy voor staan en wie Hy is (Sy karakter, en wat Hy doen … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God sal alles in almal wees!

J_____ skryf: Goeie dag. Die vergelyking tussen ‘Eloyim’ en ‘Adam’ is nogal interesant, maar daar is dalk een probleem hiermee. In Exodus 7:1 noem God vir Moses ‘Eloyim’, en dit gee vir ons ‘n meer wye perspektief op die woord … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar