Monthly Archives: Maart 2016

Paasfees: nog ‘n kragtige verleiding

Die Skrif waarsku ons om nie weggevoer te word deur “die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van die wêreld”: Pas op dat niemand julle as ‘n buit wegvoer deur die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die hemele moet gereinig word

Die natuurlike mens kan “gees” en geestelike dinge nie verstaan nie. Dit is net soos ‘n dier wat geen begrip het van menslike insigte en waardes nie. Die kortpad vir die menslike wysheid is dus om ‘geestelike dinge’ met die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Musiek / Music

AFRIKAANS: Volgens die Raad van God’s wil Wat die dwaas in glo?! U Woord  Geseënd is jy! Lewe uit die dood Kinders van die Heer Skadu’s teen die muur U ken my Heer Heer na wie sal ons gaan? Die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die eerste mens Adam is ‘die voorwerp tot oneer’!

Hoe het die kwaad (die bose / die duisternis / dit wat onheilig is) totstand gekom? Die Skrifte sê God het dit geskep. God sê duidelik dat Hy ALLEEN die oorsaak is van ALLES in Sy skepping: Ek is die HERE, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘n Gedaante van godsaligheid

Daar is ‘n rangorde in geestelike Babilon wat ons op ons eie tyd sal beleef en waaruit ons moet leer hoe die koninkryk van God NIE opereer nie. Jesus het dan juis die woorde gesê om aan ons te wys … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Daar is orde in die ware huis van God

Die geestelike dinge van God is die fokus van die kinders van God want hulle het pynlik ontdek dat die vlees regtig van geen nut is aan die einde van die dag nie: Dit is die Gees wat lewend maak, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Dieselfde lot tref ALMAL (Deel 10)

In hierdie reeks gesels ons oor ‘n paar aspekte binne hierdie belangrike onderwerp waaroor Solomo geskryf het in die boek van Prediker: Want dit alles het ek [Salomo] ter harte geneem en dit alles het ek probeer deurgrond, dat die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar