Monthly Archives: April 2016

Here, na wie sal ons gaan?

Musiek: Heer, Na Wie sal Ons Gaan? Here, na wie sal ons gaan? GL Groenewald (2016)   WOORDSPRAAK: Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe lyk ‘n ware dissipel van Christus?

Die vraag is aan my gestel en dit gee my ‘n kans om net kortliks op hierdie belangrike onderwerp te konsentreer. Ware dissipelskap in Christus Jesus, soos alle geestelike waarhede, word gedefinieer in die “hele inhoud” van God se Woord … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ambassadeurs van Christus

  Die Here het gekom om sondaars tot bekering te bring en die ware kinders van God weet wat dit beteken – dit het ‘n baie persoonlike betekenis. 1Ti 1:15 Dit is ‘n betroubare woord en werd om ten volle … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Volgens die raad van Sy wil (Deel 2)

Volgens die raad van Sy wil (Het die mens ‘n “vrye” wil?) deur Mike Vinson (vertaal en aangepas in Afrikaans deur Larry Groenewald) Deel 2 – Die werklike rede waarom Christus verwerp word Wanneer ons vra “Hoekom sou mense Christus … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ware Kerk van Christus word ALTYD vervolg

H________ skryf: Hello Larry, dankie Jesus Christus laat Hy mense gebruik om die Waarheid te openbaar deur werkers soos jy! baie is geroep maar min is utverkies…God se raad sal staan! ek kan getuig daarvan. so baie dien ander Jesuse … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Volgens die raad van Sy wil (Deel 1)

Volgens die raad van Sy wil  (Het die mens ‘n “vrye’ wil?) deur Mike Vinson  (vertaal in Afrikaans deur Larry Groenewald) Deel 1 – Wie is hulle wat Christus weier? Ons lees in Mattheus 22: Mat 22:1-14 En Jesus het … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Nuwe lewe kom DEUR die dood!

Om die Waarheid te kan ken, naamlik Jesus Christus, is die grootste eer wat enigeen te beurt sal val. Dit is slegs die waarheid wat ons vrymaak van alle leuens. Die ware lewe lê in die kennis van die waarheid: Jesus … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Ware vergifnis is die sleutel tot God se oordeel

Sodom en Gomorra sou hulle koppe in skaamte sak as hulle sou sien wat vandag in ons samelewings aangaan. Geestelike Babilon en al haar godsdienstige instansies is voorlopers om tydelike genot en materiële gewin bo ‘n heilige en ingetoë lewenswandel te … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

ALLE “eerste dinge” sal verwoes word!

maar in die dae van die stem van die sewende engel, wanneer hy met die basuin sal blaas, dan is die verborgenheid van God volbring, soos Hy die blye tyding verkondig het aan sy diensknegte, die profete. En die stem … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

“…daar moet ook partyskappe onder julle wees…”

Die natuurlike mens is ‘n hoogmoedige skepsel wat altyd wil neerkyk op ander en homself beter sien as ander. Dit geld oor die hele spektrum van menswees. Selfs in diegene wat deur armoede en verdrukking gaan, is daar steeds nog die self … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Disinformasie

Disinformasie is die doelbewuste weergee van valse of onakkurate inligting wat bedoel is om te beskadig en ander leed aan te doen, en self te bevoordeel. Dit is die doelbewuste misleiding en manupilering van ander se denke en oortuigings, en word … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar