Monthly Archives: Augustus 2016

Die geestelike betekenis van syfergetalle (3)

INLEIDING Die Skrifte leer dat God die fisiese wêreld en alles daarin geskep het met talle doelwitte in gedagte. Onder andere, is die fisiese skepping nie daar om ons vir ewig instand te hou nie, maar dien ook as ‘n eerste fase in … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 15 Kommentaar

Die geestelike betekenis van syfergetalle (2)

INLEIDING Getalle (syfergetalle) fassineer die mens want daar is ‘n nuuskierigheid in die mens om betekenisse te vind vir dinge in en rondom hom. God het wel groot geestelike betekenis vir ons opgesluit in getalle. Baie het hul eie betekenis … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 16 Kommentaar

Die geestelike betekenis van syfergetalle (1)

INLEIDING Getalle (syfergetalle) fassineer die mens want daar is ‘n nuuskierigheid in die mens om betekenisse te vind vir dinge in en rondom hom. God het wel groot geestelike betekenis vir ons opgesluit in getalle. Baie het hul eie betekenis … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 13 Kommentaar

Bedrieglik is die hart bo alle dinge

Gen 22:12 En Hy sê: Moenie jou hand na die seun uitsteek nie, en doen hom niks nie; want nou weet Ek dat jy God vrees en jou seun, jou enigste, van My nie teruggehou het nie. Deu 8:2 En … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God alleen berei ons harte voor om Sy waarheid te aanvaar

R__________ skryf: “Betreffende Elia. Volgens wat ek in Mattheus 17 verstaan, het Elia teruggekom in die vorm van Johannes die doper.” Kom ons lees weer deur die gedeelte: Mat 17:10-13 En sy dissipels vra Hom en sê: Waarom sê die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God se welwillenheid is tot almal!

Elke ware kind van God het geen probleem om net die beste vir elke mens te wens nie, omdat dit ons hemelse Vader se wens is: 1Ti 2:3-4 Want dit is goed en aangenaam voor God, ons Verlosser, 4 wat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

ONS “goeie” werke is ONS besoedelde kleed!

M_______ skryf: “As ek reg gemaak het .Bekeer het n lewe lei saam Christus .!.Al sterf ek op aarde ..sal ek Geestelik lewe saam my Meester .omdat ek in Hom Glo ..Sy WOORD GLO ! Dis my belofte as ek … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

“Kaap die Goeie Hoop” is ook “Kaap van Storms”

“Kaap die Goeie Hoop” word ook die “Kaap van Storms” genoem. Dieselfde plek het twee teenstrydige sieninge by verskillende mense wakker gemaak. Baie interessant. Tog maak albei hierdie sieninge deel uit van die Kaap, en dit beeld ook uit waarom … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Volgens die raad van Sy wil (Deel 20)

Volgens die raad van Sy wil  (Het die mens ‘n “vrye” wil?) Deur Mike Vinson (vertaal en aangepas in Afrikaans deur Larry Groenewald) Deel 20 – ‘Ewige’ is nie ‘n Skriftuurlike Woord Diegene wat hulself bevind in die kampe van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Volgens die raad van Sy wil (Deel 19)

Volgens die raad van Sy wil  (Het die mens ‘n “vrye” wil?) Deur Mike Vinson (vertaal en aangepas in Afrikaans deur Larry Groenewald) Deel 19 – Die “vuur” van die Poel van Vuur Jer 5:14 Daarom, so sê die HERE, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar