Monthly Archives: Oktober 2016

1Johannes 5 vers 7

As dit kom by 1Johannes 5 vers 7 vind ons een van die grootste voorbeelde van menslike verdraaiings in die Skrifte: 1Jn 5:7 Want daar is drie wat getuig in die hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees, en … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike betekenis van syfergetalle (Breuke: ‘n “derde”)

Soos reeds genoem in die reeks oor syfergetalle wat in die Bybel voorkom, is daar baie meer agter die gesigwaarde van natuurlike dinge. Omdat die doel van die Skrifte primêr te doen het met die geestelike dinge van God, word … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike betekenis van syfergetalle (Breuke: ‘n Inleiding)

Soos reeds genoem in die reeks oor syfergetalle wat in die Bybel voorkom, is daar baie meer agter die gesigwaarde van natuurlike dinge. Omdat die Skrifte primêr te doen het met die geestelike dinge van God, word getalle ook dan … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe laster ons God se ‘Naam’?

Ons laster God se ‘Naam’ deur ons dade wat in teenstelling is met God se Woord: Rom 2:23-24 Jy wat jou op die wet beroem, onteer jy God deur die oortreding van die wet? 24 Want, soos geskrywe is, die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike betekenis van syfergetalle (14)

INLEIDING EN KORT OPSOMMING Die Skrifte leer dat God die fisiese wêreld en alles daarin geskep het met talle doelwitte in gedagte. Onder andere, is die fisiese skepping nie daar om ons vir ewig instand te hou nie, maar dien … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die Vaderhand

Musiek: Die Vaderhand Die Vaderhand GL Groenewald (2016) GESPROKE WOORD: In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

“Die geestelike ewenwel is nie eerste nie, maar die natuurlike; daarna die geestelike.”

Alles is van die Here (in hierdie fisiese skepping en in die geestelike skepping): Rom 11:36 Want uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Syne is die heerlikheid tot in ewigheid. Amen. Niemand kan ‘n vinger … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die valse leer van ‘n “wegraping”

Hierdie leerstelling is baie populêr by sommige in die afvallige Christendom en ek was self vir jare onder die beheer van hierdie leuengees. Ons weet dat alle geeste onder God se beheer is en dat ook alle leuengeeste deur God gestuur … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Die geestelike betekenis van syfergetalle (13)

INLEIDING EN KORT OPSOMMING Die Skrifte leer dat God die fisiese wêreld en alles daarin geskep het met talle doelwitte in gedagte. Onder andere, is die fisiese skepping nie daar om ons vir ewig instand te hou nie, maar dien … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

God se vergifnis en Sy oordeel loop hand aan hand!

God se vergifnis van sonde word deesdae so goedkoop aangebied deur die afvallige Christendom dat die morele verval orals toeneem op ‘n skaal soos nooit voorheen gesien nie. Die wêreldgees se mantra is: “Gaan voort in sonde want jy kan … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike betekenis van syfergetalle (12)

INLEIDING EN KORT OPSOMMING Die Skrifte leer dat God die fisiese wêreld en alles daarin geskep het met talle doelwitte in gedagte. Onder andere, is die fisiese skepping nie daar om ons vir ewig instand te hou nie, maar dien … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar

Die geestelike betekenis van syfergetalle (11)