Vandag se top artikels volgens besoeke
Meta:
Alle artikels:
- Lees eers hier (848)
Argiewe volgens maande:
- Junie 2023 (1)
- Mei 2023 (4)
- April 2023 (4)
- Maart 2023 (5)
- Februarie 2023 (4)
- Januarie 2023 (4)
- Desember 2022 (5)
- November 2022 (5)
- Oktober 2022 (5)
- September 2022 (5)
- Augustus 2022 (7)
- Julie 2022 (4)
- Junie 2022 (5)
- Mei 2022 (4)
- April 2022 (5)
- Maart 2022 (4)
- Februarie 2022 (4)
- Januarie 2022 (5)
- Desember 2021 (5)
- November 2021 (9)
- Oktober 2021 (6)
- September 2021 (5)
- Augustus 2021 (5)
- Julie 2021 (5)
- Junie 2021 (5)
- Mei 2021 (5)
- April 2021 (5)
- Maart 2021 (5)
- Februarie 2021 (7)
- Januarie 2021 (6)
- Desember 2020 (6)
- November 2020 (9)
- Oktober 2020 (8)
- September 2020 (9)
- Augustus 2020 (8)
- Julie 2020 (11)
- Junie 2020 (9)
- Mei 2020 (8)
- April 2020 (8)
- Maart 2020 (9)
- Februarie 2020 (8)
- Januarie 2020 (8)
- Desember 2019 (9)
- November 2019 (9)
- Oktober 2019 (7)
- September 2019 (8)
- Augustus 2019 (8)
- Julie 2019 (8)
- Junie 2019 (8)
- Mei 2019 (8)
- April 2019 (8)
- Maart 2019 (8)
- Februarie 2019 (9)
- Januarie 2019 (8)
- Desember 2018 (8)
- November 2018 (10)
- Oktober 2018 (9)
- September 2018 (10)
- Augustus 2018 (9)
- Julie 2018 (8)
- Junie 2018 (8)
- Mei 2018 (7)
- April 2018 (7)
- Maart 2018 (10)
- Februarie 2018 (8)
- Januarie 2018 (9)
- Desember 2017 (11)
- November 2017 (8)
- Oktober 2017 (10)
- September 2017 (8)
- Augustus 2017 (9)
- Julie 2017 (8)
- Junie 2017 (9)
- Mei 2017 (7)
- April 2017 (10)
- Maart 2017 (8)
- Februarie 2017 (6)
- Januarie 2017 (8)
- Desember 2016 (8)
- November 2016 (9)
- Oktober 2016 (12)
- September 2016 (9)
- Augustus 2016 (10)
- Julie 2016 (7)
- Junie 2016 (5)
- Mei 2016 (8)
- April 2016 (11)
- Maart 2016 (7)
- Februarie 2016 (6)
- Januarie 2016 (8)
- Desember 2015 (6)
- Oktober 2015 (2)
- September 2015 (3)
- Augustus 2015 (1)
- Julie 2015 (2)
- Junie 2015 (2)
- Mei 2015 (3)
- April 2015 (7)
- Maart 2015 (5)
- Februarie 2015 (5)
- Januarie 2015 (13)
- Desember 2014 (1)
- November 2014 (1)
- Oktober 2014 (1)
- September 2014 (1)
- Augustus 2014 (2)
- Julie 2014 (2)
- Junie 2014 (1)
- Mei 2014 (4)
- April 2014 (1)
- Maart 2014 (1)
- Februarie 2014 (3)
- Januarie 2014 (4)
- Desember 2013 (3)
- November 2013 (4)
- Oktober 2013 (4)
- September 2013 (3)
- Augustus 2013 (1)
- Julie 2013 (2)
- Junie 2013 (3)
- Mei 2013 (4)
- April 2013 (3)
- Maart 2013 (3)
- Februarie 2013 (11)
- Januarie 2013 (11)
- Desember 2012 (4)
- November 2012 (9)
- Augustus 2012 (1)
- April 2012 (1)
- Februarie 2012 (1)
- Januarie 2012 (1)
- Desember 2011 (2)
- November 2011 (1)
- Oktober 2011 (4)
- September 2011 (10)
- Junie 2011 (2)
- Maart 2011 (2)
- Februarie 2011 (2)
- Januarie 2011 (2)
- Oktober 2010 (3)
- Junie 2010 (5)
- Mei 2010 (17)
- April 2010 (6)
-
Join 120 other subscribers
Monthly Archives: November 2016
Van moordenaars tot herders
Alles wat geskryf is in die Skrif was geskryf vir ons lering, want dit verwys na ons eie geestelike ontwikkeling: Rom 15:4 Want alles wat tevore geskrywe is, is tot ons lering tevore geskrywe, sodat ons deur lydsaamheid en bemoediging … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Die ‘hemele’ en ons progressie daarin
Die natuurlike mens kan die “dinge van die gees van God” nie verstaan nie: Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie … Lees voort
Posted in Lees eers hier
3 Kommentaar
Ons ‘geesteswêreld’
Almal van ons is bewus van die term ‘geesteswêreld’. Mense het egter verskillende interpretasies oor waar hierdie “wêreld” is, en ook hoe dit opereer. Die Skrifte is egter ons enigste maatstaf van waarheid, en vir die wat oë en ore … Lees voort
Posted in Lees eers hier
1 Kommentaar
Die geestelike betekenis van syfergetalle (breuke – die ‘tiende’ en die ‘vyfde’)
Soos reeds genoem in die reeks oor syfergetalle wat in die Bybel voorkom, is daar baie meer agter die gesigwaarde van natuurlike dinge. Omdat die doel van die Skrifte primêr te doen het met die geestelike dinge van God, word … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
‘n Vraag oor die sabbat
Die Skrif is duidelik dat die fisiese sabbat basies neerkom op een dag van die week, die “sewende dag”, vir hulle wat onder die wet van Moses lewe: Eks 20:10 maar die sewende dag is die sabbat van die HERE … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Die Woord, Jesus Christus, is die “gees van waarheid”
Dit is net die Here self wat Sy Woord, die gees van waarheid, aan ons openbaar en in ons vestig: Joh 6:63 Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek … Lees voort
Posted in Lees eers hier
Lewer kommentaar
Vergifnis
Hierdie volgende teks word gruwelik misbruik om aan sommige die idee te gee dat hulle mag het buite dit wat God reeds bepaal en gedoen het: Mat 18:18 Voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle op die aarde bind, sal … Lees voort
Posted in Lees eers hier
3 Kommentaar
Ervaar jy God se heerlikheid?
Die natuurlike menslike begrip van die Bybelse konsepte van “glorie” of “heerlikheid” is altyd gekoppel aan dinge soos roem of aansien. Selfs kunstenaars wie prentjies van die Jesus teken of skilder sal so tipe stralekrans bo die kop (of ligstrale om … Lees voort
Posted in Lees eers hier
2 Kommentaar
God se wil is Soewerein! ‘n Mens het geen ‘vrye’ wil nie!
Soewereiniteit se betekenis volgens die woordeboek: 1. Oppermagtige heerskappy, oppermag. 2. Wetlik erkende oppergesag. Is God in beheer van alles of is Hy nie in beheer van alles nie. As Hy nie in beheer van alles is nie, wie is … Lees voort
Posted in Lees eers hier
2 Kommentaar