Monthly Archives: Desember 2016

Bedrieglik is die aardse hart bo alle dinge!

1Kor 15:45 So is daar ook geskrywe: Die eerste mens, Adam, het ‘n lewende siel geword; die laaste Adam ‘n lewendmakende Gees. Die ‘eerste Adam’ was gemaak van stof en is die teenstelling van die ‘laaste Adam’. Gen 2:7 En die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

NET Jesus besit tans ONSTERFLIKHEID nadat Hy DOOD was en opgewek was UIT DIE DODERYK!

Baie mense lewe in totale duisternis oor wat die dood behels as gevolg van die leuens wat aan hulle opgedis word….  …..met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 5 Kommentaar

‘Wees eensgesind’

Hier is ‘n Skrifteks wat deur baie misbruik word om valslik te beweer dat God soos ‘n mens lyk, en dat die fisiese mens perfek in die geestelike beeld van God gemaak is: Gen 1:27  En God het die mens … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Hoe om geeste te onderskei

Die geestelike ‘wêreld’ is kardinaal in ons wese en in elke aspek van ons lewe – die “dinge waar dit op aankom”. Dit is dus belangrik om geeste te “onderskei”: Fil 1:10 om die dinge waar dit op aankom, te onderskei, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Wie van ons kan woon by ‘n verterende vuur, wie van ons kan woon by ‘n ewige gloed?

Daar is belangrike vraag waarmee die ware kinders van God gedurig gekonfronteer word: Jes 33:14 Die sondaars in Sion bewe, siddering het die roekelose aangegryp. Hulle sê: Wie van ons kan woon by ‘n verterende vuur, wie van ons kan woon by … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Die gees en die water en die bloed’

1Jn 5:8 ….daar is drie wat getuig op die aarde: die gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig. Waarna word verwys as dit noem dat hierdie “drie”,  naamlik “die gees en die water en die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

Die geestelike betekenis van syfergetalle: Die doel van veelvoude / veelvuldigheid van getalle in die Skrifte

Veelvoude vervul ‘n hele reeks funksies in die Skrifte. Dit kan of positief of negatief toegepas word. Kom ons praat kortliks eers oor die NEGATIEWE TOEPASSING. Lameg, wat in die geslagslyn van die moordenaar Kain gebore was, was die eerste … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Skep vir my ‘n rein hart, o God!

Mar 9:49 Want ELKEEN sal met vuur gesout word en ELKE offerande sal met sout gesout word. Al die verskillende tipe offers onder die ou verbond moes deur vuur gaan om aanvaarbaar vir God te wees. Dit was ‘n skadubeeld … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar