Monthly Archives: Jan J

Rekenskap gee (Deel 1)

Dat elke mens voor God sal rekenskap gee, is verseker ‘n waarheid wat niemand kan ignoreer nie. 2Kor 5:10 Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar

Die waarheid oor die ‘sondeval’.

Die konsep ‘sondeval’ word orals gebruik in Christen sirkels, maar die woord word egter nêrens in die Skrifte genoem nie. Daar is ‘n baie goeie rede daarvoor – dit is ‘n valse leer. God se Woord verkondig nie valse leerstellings … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die Pottebakker neem VOLLE VERANTWOORDELIKHEID vir Sy skepping – die goed en die kwaad

Jes 45:5-7 Ek is die HERE, en daar is geen ander nie; buiten My is daar geen God nie; Ek omgord jou, hoewel jy My nie geken het nie, 6 sodat hulle kan weet van die opgang van die son en … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Mense is nie verantwoordelik vir hul ongelowigheid en geestelike blindheid nie!

Die natuurlike mens se “oë” is toegemaak deur God om nie Sy geestelike dinge te kan “sien” nie. Jesus verberg Hom ook van mense wat sê dat hulle in Hom glo, maar net ter wille van aardse en tydelike dinge. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

“En dit was aand en dit was môre…”

Gen 22:12 En Hy sê: Moenie jou hand na die seun uitsteek nie, en doen hom niks nie; want nou weet Ek dat jy God vrees en jou seun, jou enigste, van My nie teruggehou het nie. Deu 8:2 En … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Verdra die teëspraak!

Heb 12:1-4 Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons lê, 2 … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘n “Lewende siel” is sterflik geskep

Is daar iets soos “ontliggaamde” siele? (die Engels is “disembodied souls”). Wel sommige skep sulke eienaardige terme en drogredes en forseer dit dan in die Bybel. Kom ons kyk weer hoe die mens ‘n “lewende siel” geword het, volgens die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar