Monthly Archives: Maart 2017

God se Woord is VOORSPOEDIG IN ALLES!

Jes 55:10-11 Want soos die reën en die sneeu van die hemel neerdaal en daarheen nie terugkeer nie, maar die aarde deurvogtig en maak dat dit voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter; … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘…wanneer sal hierdie dinge wees…?’

Ons weet dat die oorspronklike Nuwe Testament soos vervat in die Bybel in Grieks geskryf was. Dit is dus goed om sommige woorde wat in vertalings voorkom in die oorspronklike taal na te slaan indien sekere vrae ontstaan oor dit … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God se leerplan van teenoorgesteldes!

Daar is talle verwysings in die Skrifte waar mense gevangenisstraf moes uitdien. ‘n Paar name wat opkom sluit in die van Josef, Samson en ‘n paar van die profete in die Ou Testament soos Jeremia, Miga, Sedekía en Daniel. In die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

GOEIE NUUS: Jy sal sekerlik sterwe!

Adam en Eva was gesê dat hulle sou “sekerlik sterwe” as hulle van die verbode boom se vrugte sou eet: Gen 2:16-17  En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die Trooster kom in die gees van die Vader!

Jesus het die volgende belangrike boodskap oor “die gees van waarheid ” aan Sy dissipels deurgegee voor Sy dood op die kruis: Joh 16:13  Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘….daarom sal God hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen te glo’

Alhoewel God almal wat Sy Naam en Woord bely ook waarsku om weg te bly van waarsêery en ander soortgelyke verleidings, kom baie mense egter onder die beheer van hierdie tipe geeste tot hul eie nadeel: Deu 18:9-12 As jy … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘….die tempel het vol rook geword…

Die natuurlike menslike begrip van die Bybelse konsepte van “glorie” of “heerlikheid” is altyd gekoppel aan dinge soos roem of aansien. Selfs kunstenaars wie prentjies van Jesus teken of skilder sal so tipe stralekrans bo die kop (of ligstrale om die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Die wet van die Gees van die lewe in Christus Jesus het my vrygemaak van die wet van die sonde en die dood’

Daar is basies twee wette wat God aan ons bring deur Sy Woord – die wet van Moses en die Wet van Christus. Die eerste wet was gegee vir die fisiese Israel en is dan ‘n voorbeeld van alle fisiese … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar