Monthly Archives: Mei J

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 11)

Ons aardse Adam was doelbewus geskep in tydelike verganklike vlees wat nie die geestelike koninkryk van God kan ingaan nie, soos bepaal deur die raad en plan van die Skepper (Efes 1:11): Gen 2:7 En die HERE God het die mens geformeer … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 10)

Ons “eerste Adam” is geskep as ‘n “lewende siel” wat aardsgebonde is, in teenstelling met die “laaste Adam”, Jesus Christus, wat “uit die hemel” is as ‘n “lewendmakende gees”. 1Kor 15:45-49 So is daar ook geskrywe: Die eerste mens, Adam, het … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 9)

God gee aan elkeen van ons Sy “son” en Sy “reën”, dit is Sy gawes, sodat elkeen kan leef, ook in hierdie wêreld. Mat 5:45 …want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op regverdiges … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 8)

God het die gebeure wat Hy oor fisiese Israel gebring het, in die Skrifte laat opteken om te dien as “voorbeeld” en “waarskuwing” aan “ons” – dit is hulle vir wie Hy geestelike insigte gee om te sien wat Hy NOU in “ons” lewens … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 7)

God het die eerste Adam heerskappy gegee op die aarde: Gen 1:26-28 En God het gesê: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voëls van die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 6)

Koning Saul se lewe as koning oor fisiese Israel dien as ‘n goeie voorbeeld van ons “eerste Adam”, ons vlees, met al sy natuurlike drange wat ons lewens hier op aarde regeer – alles onder totale beheer van God. Hierdie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 5)

Koning Saul was die eerste koning oor fisiese Israel, net soos die “eerste Adam” ook deur God aan elke mens gegee word as die eerste ‘heerser’ oor sy lewe. Ons almal moet eers onder die “eerste Adam” se heerskappy leef … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar