Monthly Archives: Julie 2017

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 25)

Die verhouding tussen Saul, die eerste koning van Israel, en Dawid, wat God as Saul se koninklike opvolger bo Saul verkies het, gee vir ons ‘n kykie in ons eie lewe wanneer ons hemelse Vader ons na Sy Christus trek: … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 24)

Ons vleeslike aardse Adam is ons eerste koning wie God aanstel as ‘n tydelike heerser in ons lewe. Hierdie Adam in ons verteenwoordig alles wat ons aan die natuurlike lewe bind en oor ons heers. God het ‘n wet aan … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God se geestelike vuur sal ons geestelike volmaak maak!

Mar 9:49 Want ELKEEN sal met vuur gesout word en ELKE offerande sal met sout gesout word. Al die verskillende tipe offers onder die ou verbond moes deur vuur gaan om aanvaarbaar vir God te wees. Dit was ‘n skadubeeld van die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 23)

Om die vlees en sy aardse verbintenisse af te staan, is maar ‘n ding wat ons aardse mens nie kan doen nie. Ons klou vas aan hierdie aardse lewe so al wat ons kan. Maar voor God hierdie fisiese skepping … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Jesus in gees en waarheid

P________ skryf: ‘Ek haal ‘n gedeelte van die bostaande lering aan:”Die Seun het die vleeslike liggaam wat Hy ontvang het met Sy geboorte deur Maria net vir ‘n tyd lank beklee voordat Hy na sy kruisdood uit die dood opgestaan … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 22)

Die stryd wat daar tussen koning Saul, die eerste koning van Israel, en sy opvolger, koning Dawid, bestaan het, beeld vir ons uit die stryd tussen die twee konings wat in ons lewe regeer op die tyd soos deur God … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons aardse koningskap is TYDELIK (Deel 21)

Die lewe in vlees was deur God geskep as ‘n tydelike bestaan, wat gevolg sal word deur ‘n lewe in gees. Joh 3:6 Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘….sit in die hemele in Christus Jesus.’

J__________ sê:   Dagse Larry. As die hemel in ons is en waar Christus woon. Van waar het God dan gepraat toe die mens die toring van Babel gebou het. Toe Hy gese het kom laat Ons neerdaal en hulle taal … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar