Monthly Archives: November 2017

‘….wie meen dat hy staan…’

is1Kor 10:12-13 …..wie meen dat hy staan, moet oppas dat hy nie val nie. 13 Geen versoeking het julle aangegryp behalwe ‘n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

ALMAL sal SEKERLIK sterf!

Adam en Eva was gesê dat hulle sou “sekerlik sterwe” as hulle van die verbode boom se vrugte sou eet: Gen 2:16-17  En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God weet ALLES; God ken ALLES; God bewerkstellig ALLES!

Gen 22:12 En Hy sê: Moenie jou hand na die seun uitsteek nie, en doen hom niks nie; want nou weet Ek dat jy God vrees en jou seun, jou enigste, van My nie teruggehou het nie. Deu 8:2 En jy moet … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die genade van onse God word verander in ongebondenheid (losbandigheid)!

God se vergifnis van sonde word deesdae so goedkoop aangebied deur die afvallige Christendom dat die morele verval orals toeneem op ‘n skaal soos nooit voorheen gesien nie. Die wêreldgees se mantra wat subtiel in sogenaamde “Christelike” kerkorganisasies versprei word is: … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Die ware Apostoliese Geloofsbelydenis

Joh 3:6-8 Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees.   Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê, julle moet weer gebore word nie.  Die wind waai waar hy wil, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar

‘….die Vader van die geeste…’

Die konsep “die Vader van die geeste” help ons om ‘n insig te kry in die totale soewereiniteit van God, die Vader! Hier is die vers wat die konsep bevat: Heb 12:9 Verder, ons het ons vaders na die vlees … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike betekenis van syfergetalle: Die doel van veelvoude / veelvuldigheid van getalle in die Skrifte – Die getal ’50’ (die Jubeljaar)

Veelvoude vervul ‘n hele reeks funksies in die Skrifte. Dit kan of positief of negatief toegepas word. Kom ons praat kortliks eers oor die negatiewe toepassing. Hier is ‘n voorbeeld in die Skrifte hoe die konsep van veelvoud negatief werk in … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike betekenis van syfergetalle: Die doel van veelvoude / veelvuldigheid van getalle in die Skrifte – Die getal ’40’

In geestelike terme verteenwoordig die getal ’40’ ons tydperk waar ons onder die heerskappy van ons eie koning, ons vlees en bloed mens, moet staan – soos deur God bepaal. Dit is ‘n tyd van kwellinge en beproewinge. Hierdie tyd … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar