Monthly Archives: Februarie 2018

Daar is EEN God en EEN Middelaar…

Hier is ‘n Skrifteks wat deur baie misbruik word om valslik te beweer dat God soos ‘n mens lyk, en dat die fisiese mens perfek in die geestelike beeld van God gemaak is: Gen 1:27 En God het die mens … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God Is Die Groot ‘Blymoedige Gewer’!

Hoe werk die hart van ‘n “blymoedige gewer”? 2Kor 9:6-8 Maar dink daaraan: Wie spaarsaamlik saai, sal ook spaarsaamlik maai; en wie volop saai, sal ook volop maai.  7  Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God werk agter die [aardse] skerm

Geloof in God kom deur Sy Woord, as ons Sy Woord kan “hoor”: Rom 10:17  Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. God alleen skenk aan ons die geloof om Sy … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die getuienis van die Vader oor Sy Seun, Jesus Christus!

1Jn 5:8 ….daar is drie wat getuig op die aarde: die gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig. Waarna word verwys as dit noem dat hierdie “drie”,  naamlik “die gees en die water en die bloed”, “eenstemmig” is op die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Kinders van die Heer

  Kinders van die Heer (Aangepas van die lied “Kinders van die wind” deur Koos du Plessis) 1. Ek ken ‘n ou, ou liedjie Van lewenswel en –weë; Van lang vergane skepe In die kelders van die see. 2. Die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Weerspreek Romeine 1:20 vir 1Korinthiërs 2:13?

Dit is baie belangrik om te weet dat die Skrifte primêr geestelik van aard is: Joh 6:63  Dit is die Gees wat lewend maak, die vlees is van geen nut nie; die woorde wat Ek tot julle spreek, is gees en is lewe. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Die laer van die heiliges en die geliefde stad’

Open 20:9  En hulle [die nasies van die wêreld] het opgekom oor die breedte van die aarde en die laer van die heiliges en die geliefde stad omsingel, en vuur het van God uit die hemel neergedaal en hulle verslind. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Gee aan ‘elkeen wat jou iets vra…’

God gee aan die natuurlike mens ‘n wet wat bedoel is vir die onregverdige: 1Ti 1:8-10 Maar ons weet dat die wet goed is as iemand dit wettiglik gebruik en as hy weet dat die wet nie gegee is vir … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar