Monthly Archives: Maart 2018

Sogenaamde Christelike feeste hou mense in ‘n geestelike gevangenis

Die Skrif waarsku ons om nie weggevoer te word deur “die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van die wêreld”: Pas op dat niemand julle as ‘n buit wegvoer deur die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

NIKS hang af van ‘die een wat wil of van die een wat loop nie…’

Rom 5:12 Daarom, soos deur een mens die sonde in die wêreld ingekom het en deur die sonde die dood, en so die dood tot alle mense deurgedring het, omdat almal gesondig het. Baie mense verstaan hierdie vers asof dit slegs die oortreding was wat Adam … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons eie kruis is God se genade om ons te verlos van ons ellendige ou mens!

Die Skriftuurlike “genade van God” is verander tot ‘n lewe van ongebondheid (losbandigheid) deur “sekere goddelose mense” wat ‘n goedkoop evangelie aanbied, want hulle wil hul kerke vol hê vir persoonlike gewin. Maar in die proses verloën hulle die een … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Die vryheid in Christus werk TEEN die vleeslike begeertes

Ons vryheid in Christus moet gebruik word as ‘n vryheid TEEN ons vlees en sy begeertes eerder as ‘n vryheid om binne die vlees se welluste ‘n gevangene te bly: Gal 5:13  Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die wat roem, moet in die Here roem!

Wat die Vader vir ons almal in geestelike terme voorberei het, en dit wat ons almal in “die volheid van die tye” in en deur Jesus Christus gaan ontvang, is tans nie beskore vir die natuurlike denke om te begryp … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Die eenvoudigheid en reinheid van God

Eenvoudigheid is ‘n geheim wat die mens in sy trotsheid totaal mis. Die natuurlike mens wil altyd sy eie roem bewerkstellig en sy naam vestig , maar in die proses word sy naaktheid eintlik uitgebeeld. Ons wil altyd ons eie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Niemand spring die vuur vry nie!

Hier is hoe elkeen se werke getoets word, en hoe elkeen van hul sonde verlossing kry en ‘n nuwe lewe in Christus kan betree: 1Kor 3:13-15  elkeen se werk sal aan die lig kom, want die dag sal dit aanwys, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die tweeledigheid van die Skrifte

G___________ skryf weer: “….waarmee ek sukkel is die beeld van Christus se liggaam wat “opstyg” en dan ‘n wolk wat van dáár uit die “hemel” (lug) kom en Hom uit sy dissipels se gesigsveld wegneem…”  Ja, ek stem saam met … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘n Groot wolk van getuies 

G______ vra: ‘Het jy enige opinie rakende die fisiese “wolk” ter sprake (Hnd 1:9) in die opneem van Christus?’ Jy weet G_______, my opinie is net 2c werd. Ek bly maar weg daarvan om mense my opinie te gee oor … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God is in die detail

God is intens betrokke in elkeen se lewe en Hy wil hê dat ons terdeë daarvan kennis neem: Mat 10:29-31  Word twee mossies nie vir ‘n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar