Monthly Archives: April 2018

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 5)

Ons almal leef van elke woord uit God se mond… Mat 4:4  Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan. … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 4)

God se woorde is baie belangrik vir ons almal, want dit bepaal alles in ons lewe – of ons dit weet of nie weet nie: Mat 4:4  Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 3)

Die Woord van God beskryf ons lewens van A to Z, maar die woorde kom deur ‘n “raaisel” na ons, deur ‘n “spreuk”, en dit kan nie maklik verstaan word nie: Psa 78:1-2  ‘n Onderwysing van Asaf. My volk, luister … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 2)

As dinge moet goed gaan met ons en ons geliefdes, dan moet ons doen wat reg is in die oë van die Here. Om dit te kan doen, moet ons eerstens sorgvuldig luister na AL die woorde wat God ons … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 1)

As ons wil hê dat dit goed moet gaan met ons en ons geliefdes, dan word ons deur God daarop gewys dat ons sorgvuldig na AL Sy woorde moet luister! Deu 12:28 Luister sorgvuldig na al hierdie woorde wat ek … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die sogenaamde ‘onvergeeflike sonde’ is godslasterlik!

Baie glo dat hulle die sogenaamde ‘onvergeeflike sonde’ gepleeg het teen die gees van God. Eerstens moet ons net duidelikheid kry dat daar nêrens in die Skrifte so ‘n sonde genoem word as ‘n ‘onvergeeflike sonde’ nie. Dit is onskriftuurlik! … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Pasga of paasfees

Mense wat in die huidige vorm van ‘n “paasfees” glo, gebruik selfs die Skrif om hul geloof te verdedig. Hier is die Nuwe Testamentiese teks waar hulle die woord “paasfees” kry om hul oortuiging mee te staaf: Hnd 12:1-4  En … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar