Monthly Archives: Mei 2018

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 12)

God is doelgerig in alles, en niks verander Sy plan nie. Hulle wat glo dat ‘n skepsel God se plan kan omverwerp, sal voor God antwoord moet gee. Toe God die mens skep was daar ‘n definitiewe plan met elkeen … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 11)

Een ding wat baie swaar is vir die natuurlike mens om te aanvaar, is dat daar ‘n ‘wêreld’ bestaan wat nie deur sy natuurlike sintuie of deur sy abstrakte denke bereik kan word nie. As die natuurlike mens dus die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 10)

God praat met ons almal op baie maniere, en ons is van nature nie deeglik bewus daarvan nie. Maar Hy praat met ons, en “in hierdie laaste dae” praat God met ons op ‘n baie intieme en direkte manier – … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 9)

God se Woord van Genesis tot Openbaring is allesomvattend, almal-omvattend en kontemporêr in elke fasset van lewe in hierdie skepping. Elke woord het betrekking op ons almal,  individueel en kollektief, of ons daarvan weet of nie. Dit is eintlik ‘n … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 8)

Psa 54:8  Vrywillig wil ek aan U offer; ek wil u Naam, o HERE, loof, want dié is goed. Hoe werk ons vrywilligheid? Die konsepte “vrywillig” en “vrywillige” kom in talle verse in die Afrikaanse Ou Vertaling voor. Hier is … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 7)

Die mens en sy aardse denke is van nature vermetel en aanmatigend, en hy skroom nie om hom uit te spreek oor dinge van God wat hy geensins verstaan nie, selfs in openlike lastering. 2Pe 2:12  Maar hulle sal, omdat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 6)

God het ‘n “boek” oor elkeen se persoonlike lewe geskryf nog voor ons geboorte. Daarin het God reeds “alles bepaal” om te  gebeur presies soos Hy dit wil hê: Psa 139:16  U oë het my ongevormde klomp gesien; en in u … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar