Monthly Archives: Junie 2018

Ons reis na geestelike volwassenheid (Deel 4)

In hierdie reeks studies kyk ons na ons pad na geestelike volwassenheid, soos dit uitgebeeld word in die geskiedenis van fisiese Israel (soos opgeteken in die Ou Testament) as “voorbeeld” van ons eie lewe en groei in die geloof van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 10 Kommentaar

Ons reis na geestelike volwassenheid (Deel 3)

Ons almal gaan deur dieselfde natuurlike groeiproses op ons eie unieke wyse en tyd, soos deur God bepaal. Die Prediker verklaar dat “alles is gelyk vir almal….” Prd 9:2 Alles is gelyk vir almal: een en dieselfde lot is daar … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 10 Kommentaar

Ons reis na geestelike volwassenheid (Deel 2)

Die proses waardeur ons almal indiwidueel, en die hele mensdom kollektief, gaan in ons ontwikkeling tot geestelike volwassenheid, word orals in die Skrifte uitgebeeld, maar veral in die geskiedenis van die fisiese volk van Israel. Alles wat met Israel gebeur … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 11 Kommentaar

Ons reis na geestelike volwassenheid (Deel 1)

In ons natuurlike lewe gaan ons almal deur ‘n proses van groei, vanaf ons fetus/baba-stadium tot volwassenheid, en dit help ons om ook te besef dat die mens as indiwidu, en as groep, deur ‘n soortgelyke proses gaan in ons geestelike … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 10 Kommentaar

Musiek: U Woord

U Woord GL Groenewald (2016)   1. U Woord Heer is en was en sal wees In U Woord Heer word die skepping van alles volbring U Woord Heer bring die lig na hierdie wêreld Deur U Woord Heer skenk … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God se Woord is KRAGTIG AKTIEF in alle dinge!

Alles wat in hierdie skepping bestaan (“die dinge wat gesien word”), was nie voortgebring uit niks nie, maar uit God: Heb 11:3  Deur die geloof verstaan ons dat die wêreld deur die woord van God toeberei is, sodat die dinge … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 14)

Almal leef van elke woord van God – of hulle daarvan bewus is of nie. Dit is die Woord, Jesus Christus, wat alles geskep het, en tot op datum alles en almal 100% beheer – van A tot Z: Mat 4:4  Maar … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Luister sorgvuldig na al hierdie woorde’ (Deel 13)

Alle aardse en natuurlike dinge in hierdie skepping was geskep deur God om te dien as ‘n “sluier” of “voorhangsel”, wat ‘n verborge geestelike wêreld van die natuurlike mens se sig verberg. Die Skrifte praat van hierdie “sluier” op verskillende … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar