Monthly Archives: September 2018

Die waarheid oor die bestaan, doel en werk van engele in God se plan (Deel 3)

In deel 1 van hierdie studiereeks oor engele het ons gekyk na die skepping van engele en hulle doel. In Deel 2 het ons gekyk na waar die engele opereer. In Deel 3 kyk ons na die groeperinge van engele. Groeperinge van … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Die waarheid oor die bestaan, doel en werk van engele in God se plan (Deel 2)

Engele is deel van God se skepping in en deur Jesus Christus, en hulle opereer in die hemele onder die soewereine beheer van God: Kol 1:15-17  Hy [Jesus] is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 2 Kommentaar

‘Werk julle eie heil uit met vrees en bewing!’

God neem ons almal deur ‘n groeiproses — van die aardse vleesmens (wat deur sy eie unieke proses van groei gaan) tot die geestelike skepping in Christus — alles was noukeurig beplan en alles word presies en doelgerig uitgevoer: Psa 139:16  U … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ware Sabbat is die rus van Jesus Christus

Die eerste keer dat die “sabbat” of “die sewende dag” genoem word is in hierdie verse en hier kry ons die betekenis van die sabbat: Gén 2:1-3  So is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle ganse leërmag.  … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

God se krag word in swakheid volbring!

Ons as mens was doelbewus geskep uit die stof van die aarde. Gén 2:7  En die HERE God het die mens geformeer uit die stof van die aarde en in sy neus die asem van die lewe geblaas. So het … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

The names of God revealed in the Old Testament and their spiritual application in our lives

Introduction One of the first verses that came to me in my initial meditation on this topic, were these words in Hebrews: Heb 1:1-4 (KJV)  God, who at sundry times and in divers manners spake in time past unto the fathers … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die waarheid oor die bestaan, doel en werk van engele in God se plan (Deel 1)

Deur die geloof verstaan ons dat hierdie skepping voortgebring was deur die geestelike woord van God. Al die “sienlike dinge” in hierdie skepping het hul oorsprong in die onsienlike – die gees van God in Sy Skeppingswoord: Heb 11:3  Deur … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 3 Kommentaar

Die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore is

Die gelykenis van die ‘verlore seun’ het so baie pragtige lesse vir ons dat mens nooit genoeg kan kry om daarna te kyk nie. Baie word gepraat oor die ‘verlore seun’ spesifiek, oor hoe hy sy deel van die familie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die stad van God, die nuwe Jerusalem (die simboliese 144 000)

Die stad van God, die nuwe Jerusalem, word in die Skrifte gebruik om ‘n sekere groep mense aan te wys, en hulle word direk verbind met die simboliese 144 en 144 000 in die volgende verse: Opn 21:16-17  En die stad het … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Wie sal die mens daartoe bring dat hy kan sien wat ná hom sal wees?

Soos die Skrifte uitwys is daar twee hooffigure waarmee ons almal kennis maak op ‘n baie intieme manier in ons eie lewe – “die eerste mens, Adam”, en “die laaste Adam”, Jesus Christus. Ons sal die “beeld” van albei hierdie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar