Monthly Archives: Oktober 2018

Foundational themes in Genesis (Part 4)

Theme: The doctrine of ‘the fall of man’ is a false teaching (Key verses: Gen 1:1-2; Gen 2:7; Ps 139:16; 1Cor 15:45-47) We are busy discussing themes in the opening book of the Bible, the book of beginnings or the book … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis (Part 3)

Theme: Relationships and order (Key verses: Gen 1:1; Gen. 2:4; Gen. 5:1; Gen. 6:9; Gen. 10:1; Gen. 10:32; Gen. 11:10; Gen. 11:27; Gen. 25:12; Gen. 25:19; Gen. 36:1; Gen. 37:2) The title of this book “Genesis” is from the Greek word … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Gaan uit haar uit, my volk…’

Volgens die Skrifte is die letters (uiterlike woorde) wat ons lees in die Bybel ‘n tipe van die uiterlike vlees. Die uiterlike liggaam van ‘n mens is ‘n skans waaragter ons dieper onsigbare dinge, ons interne sondige hartstogte, skuil. Ons … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis (Part 2)

Theme: God, the Father, is the Cause of ALL things in this creation (Key verse: Genesis 1 verse 1) Genesis is a book of firsts and all the great themes of the Bible have their origins in Genesis. The first … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis (Part 1 – Introduction)

We know that all Scripture is inspired or breathed by God: 2Ti 3:16 All scripture is given by inspiration of God, and is profitable for doctrine, for reproof, for correction, for instruction in righteousness: The primary function of the Scripture … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Wat is die mens…?’

Wat is die mens, dat U aan hom dink, of die mensekind, dat U hom besoek?  God het al die antwoorde op ons vrae en in die Skrifte word dinge aan ons geopenbaar. Ons vrae oor die mens se bestaansdoel … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis (Motivation for this study)

We know that Genesis is the book of beginnings or generations. The title “Genesis” is a transliteration of the Greek word “geneseos” (Hebrew word is “toledoth”) which is translated as “generations” and this word “toledoth” appears in several verses in … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Aan die vrugte word die boom geken’

Daar is inderdaad twee hoofdele wat ons van kennis moet neem met betrekking tot die mens — daar is ‘n hemelse deel in die mens (die bewussyn of die onsigbare denke van die mens) en daar is ‘n aardse deel in … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel…’

God het inderdaad ‘n plan met almal van ons wie in die “eerste mens, Adam” geskep was as ‘n vlees en bloed skepping. Paulus maak die geheim aan ons bekend, en tog het God bepaal dat nie baie dit kan sien en … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar