Monthly Archives: Maart 2019

Foundational themes in Genesis (Part 32)

Theme: Blood (Key verses: Gen 4:8-16; Lev 17:11) The theme of blood is foundational to our understanding of the work of Christ in the generation of the first Adam. The Bible has been called “the book of blood” because of … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis (Part 31)

Theme: Hatred / Murder (Key verses: Genesis 4:1-8) God’s unveiling of Jesus includes the progressive unmasking of the man of sin (the first man Adam) by the brightness of His coming in spirit and truth in us (2Thes 2:1-8; 1Co … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Ek het vir Myself sewe duisend manne laat oorbly…’

Die koninkryk van God het ‘n primêre innerlike toepassing wat vir baie min in hierdie tyd beskore is: Luk 17:20 En toe Hy deur die Fariseërs gevra is wanneer die koninkryk van God sal kom, het Hy hulle geantwoord en … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis (Part 30)

Theme: Judgement (Part 4) (Key verses: Genesis 3:22-24) It is impossible for a good tree to bring forth evil fruit, and it proves that Adam and Eve, and the serpent, were never “good trees” to begin with. The evil and … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘Kom hierheen, ek sal jou die bruid toon, die vrou van die Lam’

Efes 5:25-27  Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het  26  om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord,  27  sodat Hy die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geregtigheid van Christus oortref die geregtigheid van die vlees

Die Skrifte beveel aan dat ons God se Woord moet “herkou”, want deur die Woord te “oordink” en te “doen” word ons rein getuies van Christus: “Julle is alreeds rein deur die woord wat Ek tot julle gespreek het.” (Joh … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

‘God het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is’

Soos ons leer uit die Skrifte, is alles wat op ‘n vleeslike en uiterlike manier gedoen word niks te doen met die geestelike dinge van God nie. “Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Ons eet inderdaad met ongewasde hande, tot groot aanstoot vir die skynheiliges…

“Toe kom daar skrifgeleerdes en Fariseërs van Jerusalem na Jesus en sê: Waarom oortree u dissipels die oorlewering van die ou mense? Want hulle was nie hul hande as hulle brood eet nie. Maar Hy antwoord en sê vir hulle: … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar