Monthly Archives: Julie 2019

Die geestelike implikasies van die eersgeboortereg (Deel 4)

Die geestelike eersgeboortereg van God was nooit gegee aan die vleesmens nie, maar dit was aan Jesus gegee as God se ware erfgenaam: Heb 1:1-6  Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis – Study 48

Theme: Opposition (Resistance) (Key verses: Gen 9:20-27) We have seen in our last discussion that the three main family lines of all physical nations on earth today came forth from the three sons of Noah as they all form part … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike implikasies van die eersgeboortereg (Deel 3)

Die eersgeboortereg is ‘n beginsel wat dwarsdeur die Skrifte voorkom, veral soos dit voorgekom het in die geskiedenis van fisiese Israel. Die veronderstelling was dat die eersgebore seun ‘n dubbele deel sou kry van die vader se erfporsie met betrekking … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis – Study 47

Theme: Fruitfulness (Key verses: Gen 9:1; 18-21) For those who can receive and know the truth, the Word of God is the only solid foundation for true knowledge which gives the right understanding in all things, even much more concerning … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike implikasies van die eersgeboortereg (Deel 2)

Ons het in Deel 1 van hierdie studiereeks gesien hoe God ‘n sekere patroon gevestig het waarmee Hy ons ‘n belangrike geestelike beginsel oor Sy uitverkiesing wil leer, naamlik dat die “oudste” die “jongste” sal dien! Ons eerste mens, die … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis – Study 46

Theme: Covenant (Part 5) (Key verses: Gen 9:1-17) God instituted various covenants in the Scriptures to add to our understanding of His ultimate purpose to bring all in the generation of the first man Adam to be spiritually perfect through … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike implikasies van die eersgeboortereg (Deel 1)

Die eersgeboortereg is ‘n baie belangrike beginsel wat dwarsdeur die Skrifte voorkom. In Deuteronomium kry ons die agtergrond wat belangrike aspekte van hierdie eersgeboortereg belig: Deu 21:15-17  As ‘n man twee vroue het , een wat hy liefhet en een … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis – Study 45

Theme: Covenant (Part 4) (Key verses: Gen 9:2-9; Gen 17:7; Lev 17:11, 14) The foundational theme of covenants which we find in the book of Genesis helps us to understand important spiritual aspects which forms an integral part of the … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar