Monthly Archives: Augustus 2019

Die geestelike implikasies van die eersgeboortereg (Deel 8)

‘n Belangrike les wat ons almal moet leer (en aanhoudend leer), is dat die aardse mens se gedagtes en weë heeltemal verskil van God se gedagtes en weë: Jes 55:8-9 Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 52

Theme: “Let us make us a name…” (Key Verses: Gen 11:1-9) Genesis 11 is a very significant chapter in the Bible because it highlights once more the one and only division with which the elect of God are concerned – … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike implikasies van die eersgeboortereg (Deel 7)

Selfs voor die tyd van die uittog uit Egipte, was die Israeliete gewoond daaraan om spesiale behandeling aan hul eersgeborenes te gee. Hierdie eersgeborene was uitverkies deur God, en een belangrike beginsel wat ons in hierdie uitverkiesing leer is dat … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 51

Theme: Productive Effectual Workers (Key Verses: Gen 10:21-31; Gen 11:10-28; 1Ch 1:17-27) The spiritual meaning of the number three in Scripture relates to spiritual progression to maturity. Natural life on earth is a shadow of that process because the natural … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike implikasies van die eersgeboortereg (Deel 6)

In die verbond wat God met fisiese Israel gemaak het, was daar voorskrifte ten opsigte van die regte van die eersgebore seun van ‘n man. Die eersgeborene moes die “dubbele deel” van die erfenis ontvang, soos die volgende verse vir … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 50

Theme: Rebellion (Key Verses: Gen 10:6-19) The revelation of Jesus Christ starts off with the unveiling of the first man of sin and all its inward evil and darkness as created by the Potter Isa 45:5-7 I am the LORD, … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar

Die geestelike implikasies van die eersgeboortereg (Deel 5)

In hierdie studiereeks het ons reeds uitgewys dat die hemelse Vader ‘n spesiale posisie en rol aan Sy Seun, Jesus Christus, toegewys het, wat Hy later na ander sal uitbrei (meer hieroor later in die reeks). Jesus se spesiale posisie … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational themes in Genesis – Study 49

Theme: Expansion or increase (Key verses: Gen 9:28-29; Gen 10:1-5) The flesh and its carnal spirit in man is the enemy of the spirit of God: Rom 8:5-7 For they that are after the flesh do mind the things of … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 1 Kommentaar