Monthly Archives: November 2019

Die eerste beginsels van die woorde en leer van Christus (Deel 1)

Inleiding: Enige huiseienaar sal weet dat ons huise ‘n goeie fondasie moet hê as ons gemoedsrus wil hê. As die fondasie verkeerd gelê was, dan sal die huis nie staande bly nie. Ons geestelike huis moet ook op die regte … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 6 Kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 64

Theme: Faith (Part 12 – How faith relates to dreams) (Key verses: Gen 20:1-18) God created the generation of the fleshly Adam to be given an evil experience first and afterward He will conform all in that Adam into the … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die eerste beginsels van die woorde en leer van Christus (Inleiding)

Alle mense se indiwiduele lewens is in God se hande van begin tot einde. Voor ons geboorte het God reeds elke detail van ons lewe bepaal om te gebeur op die tyd soos Hy presies vooruit besluit het. Die Skrifte … Lees voort

Posted in Lees eers hier | 6 Kommentaar

Foundational themes in Genesis – Study 63

Theme: Faith (Part 11) (Key verses: Gen 19:1-16) In our discussion on the foundational theme of faith, we come to Chapter 19 of Genesis where the focus is placed on Lot, the nephew of Abraham, and the ultimate judgment of … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

“Val in die gees”

Ons almal word op een of ander stadium blootgestel aan ‘n verskynsel wat in sekere kringe as “val in die gees” beskryf word (Die Engelse uitdrukking is “slain in the spirit”). Alhoewel die Skrifte hoeveel keer meld dat mense val … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 62

Theme: Faith (Part 10) (Key verses: Gen 18:1-33) We are discussing the foundational theme of faith as it is typified in the life of Abraham. As we develop spiritually through the faith of Christ working in us, the communication with … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die ware Beloofde Land

Iemand stuur onlangs aan my ‘n advertensie vir ‘n toer na die sogenaamde beloofde land – dit is nou die land daar in die Midde-Ooste wat bekendstaan as “Israel” (aan die oostekant van die Meditereense See). Mense betaal baie geld … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Foundational Themes in Genesis – Study 61

Theme: Faith (Part 9) (Key verses: Gen 17:1-27) In our discussions on the foundational theme of faith in the last few studies, we are learning that God has given us the story of Abraham to help us to understand how … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar

Die geestelike implikasies van die eersgeboortereg (Deel 16)

Die eersgeboortereg word dwarsdeur die Ou Testament van die Bybel gebruik om tydelike (aardse) beelde te gee waardeur ons die geestelike eersgeboortereg kan verstaan. Alle dinge wat aan die tydelike skepping behoort is so opgestel om ons juis te help … Lees voort

Posted in Lees eers hier | Lewer kommentaar